Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Self Catering is 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Westcliff, Hermanus en is ideaal vir 'n paartjie wat die Walviskus wil verken.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die etenstafel het 2 stoele. Gratis WiFi word voorsien, daar is veilige parkeerplek en die woonstel spog met 'n mooi berg-uitsig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Loren B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay. Had a very pleasant stay. The apartment was very cozy, but a bit cold though. The window covers kept banging against the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Althea D
Saam met lewensmaat
5.0
Was asemrowend. Everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Magdalien V
Saam met vriende
5.0
Goed toegerus, netjies, veilig. Drinkwater ongelukkig nie lekker. Ons het net een aand oorgeslaap, baie gerieflik. Bietjie geraas van naburige wooneen...
Sien meer
Jul 2023
Jurgen S
Saam met lewensmaat
4.8
'n Lieflik-huislik-mooi oorbly vir 'n vinnige wegbreek. Ons het 'n vinnige wegbreek voor jaarend so tussendeur die kinders se laaste kampe en aktiwite...
Sien meer
Des 2023
Christelle R
Saam met lewensmaat
4.6
Is 'n baie oulike plekkie en baie veilig met alles wat jy nodig het. Rustig en veilig!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc440b34fa3292f39e09155e61965404d93f25265cc4a8255b368af2ecc61b10b12b3119f87a929b2f2889f83411565e5fcbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 39 Main Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418872356638 19.233265207341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang