Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selkirk House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Manya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Perfect gem in Hermanus. We had the best time at Selkirk House; Celia was a star and let us in on all be best kept secrets and places to visit in Hermanus area. We stayed for 7 nights and loved every minute of it. Thanks for your hospitality Celia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Selkirk House
Manya, you were amazing guests and it was pure joy to host you at Selkirk House. So glad to hear you had a great holiday. Looking forward to having you back in Hermanus. Have a great 2023.

Mark D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Nice, modern, clean guesthouse in a quiet area. Attentive helpful manager. Great Wi-Fi. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Selkirk House
Thank you very much Mark, for your lovely review. It is great to hear that you enjoyed your stay. Till next time. Regards, Celia Rabie

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtige gastehuis wat baie goed bestuur word. Alles was puik. Kamer en badkamer was ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige plek, met die berg teenaan die huis. Selkirk is 'n besonderse plek, met die berg- en see-aansig. Ek en my vrou het die ontbyt, gasvryheid en netheid baie geniet. Die Manager Cleo en haar mammie was altyd besorg oor ons en heeltyd met ons gepraat, net om die beste vir ons voor te sit. Ek beveel Selkirk aan vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Selkirk House
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Lorenzo. Ons waardeer dit opreg. Groete, Anni.

Johan & Thea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Wonderlik, uitstekend, gasvry en genotvol. Van inklok tot uitklok was fantasties. Gasheer en gasvrou was vriendelike en aangenaam. Slaapkamer was luuks en ruim met alles en nog wat. Sitkamer met TV was goed. Eetplek met uitsig op swemplek was goed met smaaklike ontbyt. 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celia
Selkirk House
Baie dankie, Johan en Thea, vir die mooi woorde. Ons het elke oomblik saam met julle geniet en sien uit na jul volgende besoek! Groete Jan

Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Absolute value for money. The house is tastefully and elegantly decorated. The owners and staff are hospitable and pay keen attention to detail. Selkirk House is ideally located in a quiet street yet conveniently positioned close to amenities, town centre, beaches and the nature reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R3 443
R3 443 R2 926
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 443
R3 443 R2 926
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Selkirkstraat 29, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMzM2NTUzLTA1MWItNDZiOS05YTUzLTBmNzFhNTJkZGIxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 443 nouVanaf R2 926 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 29 Selkirk Street Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.404091 19.248419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang