Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selkirk House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Selkirkstraat 29, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 540 R3 009 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Selkirk House is 'n helder, kontemporêre gastehuis op 'n rustige plek hoog teen die Hermanusberg met pragtige uitsigte oor Walkerbaai en die gholfbaan. Die dekor is onopgesmuk en modern met wit Amerikaanse blindings om dit koel te hou en privaatheid te verseker.

Al die luukse suites, elk met 'n privaat balkon of stoep, het 'n ekstra lang koninggrootte- of dubbelbed met fyn perkallinne en sagte hipoallergeniese duvets. Elke volledige kamer het 'n yskassie, tee- en koffieskinkbord, 'n platskerm TV, internasionale kragprop, 'n klein kluis, haardroër, WiFi en 'n iPod-stasie. Die badkamers het 'n bad, dubbelstort, 2 wasbakke, verhitte handdoekrelings, katoen japonne en Charlotte Rhys-badprodukte.

Die elegante, maar gerieflik gemeubileerde sitarea op die onderste verdieping loop uit op 'n Karoo-klip braai-area en 'n swembad met 'n fonteintjie. Aan die ander kant van die kamer lei skuifdeure tot 'n groot stoep met pragtige see-uitsig. Die boonste verdieping beskik oor 'n kroeg/sitkamer, en is toegerus met 'n 60" plasma-TV met al die DStv-kanale, daar is ook 'n stoep met see-uitsig en dit het ook toegang tot 'n dek op die dak vanwaar jy 360°-uitsigte van die berg en die see kan geniet.

Gaste kan gebruik maak van die rekenaar of internet in die biblioteek, of ontspan op die stoep met pragtige berg-uitsig. Hier hoor jy watervalle wat 'n gevoel van vrede en rus oordra. Die temperatuur-beheerde wynkelder is toegerus met die beste wyne van plaaslike landgoedere vir jou plesier.

Hermanus is een van die wêreld se top-landgebaseerde walviskyk-bestemmings. Die suidelike noordkaper-walvisse besoek hierdie kus in groot getalle tussen Julie en Desember. Daar is ook volop fynbos en voëllewe, en Hermanus het baie om die buitelug-entoesias te bied. 'n Oorvloed van pragtige wandelpaaie en piekniekplekke saam met ongerepte strande, waaronder die befaamde Blouvlagstrand, Grotto Beach, net 'n 5 min. rit vanaf Selkirk House is. Die middedorp met sy talle boetiekwinkels, boekwinkels, koffiewinkels, restaurante, markte, kunsgalerye, en museums is net 5 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Selkirkstraat 29, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Selkirk House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 540
R3 540 R3 009
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 540
R3 540 R3 009
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Selkirkstraat 29, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMzM2NTUzLTA1MWItNDZiOS05YTUzLTBmNzFhNTJkZGIxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 540 nouVanaf R3 009 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 29 Selkirk Street Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.404091 19.248419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang