Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Senelle Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Senelle Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gaby F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby F

Amazing place.

The place was nice and small, the host was really nice and helpful with our stay.

Pierre N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N

Fantasties.

Kon nie beter gewees het nie. Dit is ook nie ons eerste keer daar vir vakansie nie.

Danvin S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvin S

Dit was 'n fantastiese naweek.

Suzette en haar man is baie vriendelik en gasvry en behulpsaam met enige versoek. Die area asemrowend mooi en rustig en veilig. Pragtige plekkie vir 'n paartjie om rustigheid te ervaar. Al probleem, die tyd het te vinnig omgegaan sou baie graag langer wou kuier. Sal beslis weer daar bespreek en sal dit enige tyd aanraai om daar te gaan kuier.

Trinka D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trinka D

Gerus en verskriklik lekker vakansie gehou.

Fantasties gebly en beveel die akkommodasie sterk aan. Het alles wat mens nodig het en dis baie skoon en netjies, wat vir my belangrik is. Verder is dit veilig en privaat. Sal weer daar bly as ek in Onrus wil vakansie hou.

Shane K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane K

Amazing time.

First thing I must say is that we felt very safe. It was very neat, clean and comfortable. Parking is very much secure with alarm system that is easy to use. Everything you need is available. The bed was also very comfortable. We had an amazing time at Suzette's place. Thank you Suzette you will definitely see use soon, and thank for your hospitality.

Elphia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia V

Was rustig en ontspanne.

Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons so tuis laat voel. Oulike plekkie en heel op jou eie. Mooi berg uitsig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Pierre N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre N

As daar 10 sterre gewees het, sou hulle 10 sterre gekry het.

Baie gerieflik, netjies, skoon en alles wat jy nodig het, is daar. Parkering is veilig met alarmstelsel in plek vir gaste ook. Baie sentraal vir reis in alle rigtings. Baie dankie Suzette!

Marlise B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B

Gerus in Onrus.

Die plekkie is in puik toestand en presies wat ons nodig gehad het vir ons vakansie. Ons het baie welkom en veilig gevoel en sou nog langer wou bly!

Senelle Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Suzette

Senelle Akkommodasie
Khanyisane F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisane F

Lovely little cottage.

Close to amenities and they have a UPS for the WI-Fi and loadshedding lamps so you don't really feel the effects of load shedding. The owner is very kind and helpful, available at an instant's notice. I did struggle to fall asleep because the cottage was next to the main road. But otherwise, I had a lovely stay.

Wian S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian S

Gemaklik, vredevol, veilig.

Die eienaar is gasvry en vriendelik. Dis maklik om met haar te kommunikeer. Die plek self is silwerskoon en alles wat jy nodig het is daar binne. Daar is 'n alarmstelsel en mens voel oor die algemeen baie veilig.

Senelle Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Wian,vir die mooi resensie. Altyd Welkom. Suzette

Senelle Akkommodasie
Morne H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Het gevoel soos my huis weg van my huis. Baie gemaklike plek vir 'n wegbreek.

Sal definitief weer daar gaan bly, oom en tannie is baie vriendelik en behulpsaam met alles.

Karla A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla A

Fantastiese ervaring.

Fantastiese wegbreek, baie rustig, plek was bitter netjies en goed toegerus. Baie goeie kliëntediens ontvang, baie mooi ligging veral in die aand. Baie dankie vir 'n rustige wegbreek.

Senelle Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Karla, vir die mooi resensie. Groete, Suzette.

Senelle Akkommodasie
Barry E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry E

Baie lekker met hartsmense gekuier.

Heerlik gebly, vriendelike gasheer en dame. Sal hulle aanbeveel.

Senelle Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Suzette

Senelle Akkommodasie
Estelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Die mees netjiese en bes toegeruste akkommodasie.

Baie lekker in skoon akkomodasie.

Senelle Akkommodasie se terugvoer

Dankie Estelle, baie bly dat julle dit geniet het.

Senelle Akkommodasie
Ben V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Baie lekker gewees.

Oulike uiteensetting van die perseel, baie gerieflik en goed toegerus.

Senelle Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Ben,vir die mooi resensie.
Groete Suzette

Senelle Akkommodasie
Marius F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F

Very clean and comfortable stay.

Tv channels will be welcomed.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossopstraat 73, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8788afb200fd36d5e6f739a5f5ccd72785748a435cbb79105e0c00e6d67ced5d851f27e9d9d7b48c32dd5e382e1c8550e26c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 73 Mossop Street Onrus river 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.407443153335 19.16588949453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang