Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Senelle Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spotless and had everything we needed for a few nights' stay. The accommodation was convenient, spotless, and very friendly and helpful. It is within walking distance to Onrus' quaint shops and coffee spots. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing place. The place was nice and small, the host was really nice and helpful with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Kon nie beter gewees het nie. Dit is ook nie ons eerste keer daar vir vakansie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trinka D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gerus en verskriklik lekker vakansie gehou. Fantasties gebly en beveel die akkommodasie sterk aan. Het alles wat mens nodig het en dis baie skoon en netjies, wat vir my belangrik is. Verder is dit veilig en privaat. Sal weer daar bly as ek in Onrus wil vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was 'n fantastiese naweek. Suzette en haar man is baie vriendelik en gasvry en behulpsaam met enige versoek. Die area asemrowend mooi en rustig en veilig. Pragtige plekkie vir 'n paartjie om rustigheid te ervaar. Al probleem, die tyd het te vinnig omgegaan sou baie graag langer wou kuier. Sal beslis weer daar bespreek en sal dit enige tyd aanraai om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing time. First thing I must say is that we felt very safe. It was very neat, clean and comfortable. Parking is very much secure with alarm system that is easy to use. Everything you need is available. The bed was also very comfortable. We had an amazing time at Suzette's place. Thank you Suzette you will definitely see use soon, and thank for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elphia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Was rustig en ontspanne. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons so tuis laat voel. Oulike plekkie en heel op jou eie. Mooi berg uitsig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

As daar 10 sterre gewees het, sou hulle 10 sterre gekry het. Baie gerieflik, netjies, skoon en alles wat jy nodig het, is daar. Parkering is veilig met alarmstelsel in plek vir gaste ook. Baie sentraal vir reis in alle rigtings. Baie dankie Suzette!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Gerus in Onrus. Die plekkie is in puik toestand en presies wat ons nodig gehad het vir ons vakansie. Ons het baie welkom en veilig gevoel en sou nog langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Senelle Akkommodasie
Baie dankie vir die mooi resensie. Suzette

Khanyisane F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lovely little cottage. Close to amenities and they have a UPS for the WI-Fi and loadshedding lamps so you don't really feel the effects of load shedding. The owner is very kind and helpful, available at an instant's notice. I did struggle to fall asleep because the cottage was next to the main road. But otherwise, I had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossopstraat 73, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8788afb200fd36d5e6f739a5f5ccd72785748a435cbb79105e0c00e6d67ced5d851f27e9d9d7b48c32dd5e382e1c8550e26c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 73 Mossop Street Onrus river 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.407443153335 19.16588949453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang