Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Senelle Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossopstraat 73, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Senelle Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat 10 km van Hermanus en 5,2 km van Onrus af geleë is. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. In die leefarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat tuin en braai-area wat gaste kan gebruik. Gaste kan die berguitsig hier geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gaby F
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place. The place was nice and small, the host was really nice and helpful with our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Pierre N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Kon nie beter gewees het nie. Dit is ook nie ons eerste keer daar vir vakansie nie.
Mrt 2024
Danvin S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese naweek. Suzette en haar man is baie vriendelik en gasvry en behulpsaam met enige versoek. Die area asemrowend mooi en rustig en...
Sien meer
Aug 2023
Shane K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing time. First thing I must say is that we felt very safe. It was very neat, clean and comfortable. Parking is very much secure wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Elphia V
Saam met lewensmaat
5.0
Was rustig en ontspanne. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het ons so tuis laat voel. Oulike plekkie en heel op jou eie. Mooi berg uitsig....
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mossopstraat 73, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Senelle Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossopstraat 73, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8788afb200fd36d5e6f739a5f5ccd72785748a435cbb79105e0c00e6d67ced5d851f27e9d9d7b48c32dd5e382e1c8550e26c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 73 Mossop Street Onrus river 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.407443153335 19.16588949453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang