Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity - 8 Sleeper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 231, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Serendipity is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus naby die Grotto Blouvlagstrand. Die luukse meubels sorg vir 'n onvergeetlike verblyf.

Serendipity het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. 3 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n etenstafel en banke. Die kombuis vloei uit op 'n lieflike agterste grasperk met tafel en stoele om die natuur te geniet. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n binnebraai-area met 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8, en ingeboude braaigeriewe.

Hierdie huis het 'n omskakelaar wat al die ligte, yskas, die TV en Wi-Fi aan die gang hou, maar geen elektriese elemente tydens beurtkrag moet gebruik word nie. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Serendipity - 8 Sleeper
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10de Straat 231, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serendipity - 8 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 231, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ceec05e55922a513631917fe21c47e83db97cf583e8d0b88a1b62d5a7c10791ef931dc7d9d80391de9543395732febfb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 231 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.41265 19.290456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang