Serendipity Bachelors Studio
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerk-straat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
-
Vanaf
R460R322 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Serendipity Bachelors Studio bied selfsorgverblyf in Despatch, 'n klein dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die omgewing is stil en gaste kan lekker rus. Daar is ook 'n kruidenierswarewinkel net om die draai.
Die ateljee bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n TV.
Veilige parkeerplek vir 1 voertuig en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- De Klerk-straat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Serendipity Bachelors Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerk-straat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap