Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Kruger Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chantal H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, baie bokke, varke, nagapies. Lekker heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Asemrowend, netjies en rustig. Dit was een van die lekkerste vakansieverblywe wat ons in 'n lang tyd gehad het. Alles was soos dit geadverteer is. Dit was alles moeiteloos. Die omgewing is asemrowend. Ek hou natuurlik ook van die feit dat hulle kos verkoop vir die wild en verkies as jy julle voer. Dit was 'n besonderse tyd. Die huis was ongelooflik skoon vir 'n stowwerige plek en alles is in die huis wat benodig is. Ons sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kennedy
Serendipity Kruger Lodge
We are glad that you had a great stay at Serendipity Kruger Lodge. Regards

Shaun B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absolutely amazing - a piece of bush heaven! Amazing place and amazing host. Everything is exactly as in the pictures, which is always welcome. Animals visited every day, not even necessary to go to the Kruger next door. Kids absolutely loved it. One of the things that makes it special is that you don't have any neighbours on your doorstep, which can be a problem in other parts of Marloth. Spotless, well kitted-out and beautifully designed with quality finishings. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kennedy
Serendipity Kruger Lodge
We are glad that you had a great stay at Serendipity Kruger Lodge. Regards

Magdelt B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste ooit. Serendipity was beslis die plek waarvoor ons gesoek het. Baie privaat en regte bosveld atmosfeer. Baie diere wat besoek kom aflê. Sal nie weer vir 'n ander plek soek nie. Gaan definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Huis is goed toegerus, het lekker gebly. Dit is 'n netjiese plek, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties al die wild wat verby stap. Well located in Marloth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Lekker gerus, mooi diere gesien. Baie mooi ruim huis met baie goeie fasiliteite, wat jy op foto's sien is wat jy kry. Gaan beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janay W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

We enjoyed our stay and will definitely be back. We thoroughly enjoyed our stay, the house is nice and cosy and child friendly as well. The kids enjoyed the animals. The only thing that was stipulated that wasn't offered was selected DSTV channels. There was no DSTV. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathys B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Puik verblyf. Baie netjies en ruim met alles wat mens nodig het. Ek kan dit definitief aanbeveel. Baie goeie sekuriteitstelsel en ek hou daarvan dat die eenheid omhein is om die groot diere uit te hou as die kinders buite speel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kennedy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warthog-laan 506, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA016467ff10f7e98d90de5ff02c98f2cf5ffa0b0b9d096b3b780255d6200d7e6c251893a65dba2cceee81cc180d3d69aff28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 506 Warthog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.3737701 31.7615529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang