Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Kruger Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook van enige soort is streng verbode by die huis, geen damprook, e-sigarette, waterpype of sigarette nie.
Die huis het rookalarms. Rook word wel buite toegelaat en gaste moet asb. gebruikmaak van die asbakke wat voorsien word.

Geen harde musiek of partytjies nie.

Moet asb. nie die handdoeke vir swemdoeleindes gebruik nie.

Moet asb. nie bome of takke sny, optel of afbreek in die veld nie. Marlothpark sien dit as 'n kriminele oortreding gelykstaande aan stroop. Bring asb. vuurmaakhout saam of koop dit by die winkels in en om Marlothpark.

Moenie die diere terg of aanraak as hulle kom kos soek nie. Dit bly steeds wilde diere. Serendipity Kruger Lodge en Marlothpark neem geen verantwoordelikheid vir enige besering wat gaste mag opdoen as hulle die diere voer nie.

Indien gaste die huis verlaat, al is dit net om winkel toe te gaan, maak asb. seker dat alle vensters, deure en blindings toe is en dat die alarm aan is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warthog-laan 506, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA016467ff10f7e98d90de5ff02c98f2cf5ffa0b0b9d096b3b780255d6200d7e6c251893a65dba2cceee81cc180d3d69aff28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 506 Warthog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.3737701 31.7615529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang