Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Kruger Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kennedy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Serendipity Kruger Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantal H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Rustig, baie bokke, varke, nagapies.

Lekker heerlik gebly.

Pieter O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Asemrowend, netjies en rustig.

Dit was een van die lekkerste vakansieverblywe wat ons in 'n lang tyd gehad het. Alles was soos dit geadverteer is. Dit was alles moeiteloos. Die omgewing is asemrowend. Ek hou natuurlik ook van die feit dat hulle kos verkoop vir die wild en verkies as jy julle voer. Dit was 'n besonderse tyd. Die huis was ongelooflik skoon vir 'n stowwerige plek en alles is in die huis wat benodig is. Ons sal vir seker teruggaan.

Serendipity Kruger Lodge se terugvoer

We are glad that you had a great stay at Serendipity Kruger Lodge. Regards

Serendipity Kruger Lodge
Shaun B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Absolutely amazing - a piece of bush heaven!

Amazing place and amazing host. Everything is exactly as in the pictures, which is always welcome. Animals visited every day, not even necessary to go to the Kruger next door. Kids absolutely loved it. One of the things that makes it special is that you don't have any neighbours on your doorstep, which can be a problem in other parts of Marloth. Spotless, well kitted-out and beautifully designed with quality finishings. Highly recommended.

Serendipity Kruger Lodge se terugvoer

We are glad that you had a great stay at Serendipity Kruger Lodge. Regards

Serendipity Kruger Lodge
Magdelt B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelt B

Die beste ooit.

Serendipity was beslis die plek waarvoor ons gesoek het. Baie privaat en regte bosveld atmosfeer. Baie diere wat besoek kom aflê. Sal nie weer vir 'n ander plek soek nie. Gaan definitief weer bespreek.

Cobus W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus W

Huis is goed toegerus, het lekker gebly.

Dit is 'n netjiese plek, het lekker gebly.

Joanie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie K

Fantastic all the wildlife walking by.

Well located in Marloth.

Pieter R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Lekker gerus, mooi diere gesien.

Baie mooi ruim huis met baie goeie fasiliteite, wat jy op foto's sien is wat jy kry. Gaan beslis weer daar tuisgaan.

Janay W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janay W

We enjoyed our stay and will definitely be back.

We thoroughly enjoyed our stay, the house is nice and cosy and child friendly as well. The kids enjoyed the animals. The only thing that was stipulated that wasn't offered was selected DSTV channels. There was no DSTV. Thanks.

Mathys B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys B

Puik verblyf.

Baie netjies en ruim met alles wat mens nodig het. Ek kan dit definitief aanbeveel. Baie goeie sekuriteitstelsel en ek hou daarvan dat die eenheid omhein is om die groot diere uit te hou as die kinders buite speel.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charlene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

We highly recommend Serendipity Kruger Lodge and will definitely return for future visits.

The lodge is exceptionally clean and neat and very well located within Marloth Park.

Quinton S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton S

Heerlik.

Baie lekker gebly in die amazing plek.

Lj V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj V

Baie rustige plek met baie pakplek en leefspasie.

Kan verseker die plek aanbeveel as jy wil wegkom van die stad se besige lewe.

Lorraine N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N

Lekkerste bos kuier ooit!

Dit was so lekker gewees! Die huis is prakties uitgelê! Die lekkerste kuier area, of onderdak by die braaier en swembad of by die boma. Die lugreëlings is altyd 'n plus punt asook die WiFi met die TV veral vir die kinders. Ek dink ons het meer diere gehad by die huis as wat ons in die wildtuin gesien het. Kudus, vlakvarke, tarentale, zebras, kameelperde en vele meer. Dit was rerig iets besonders. Elke jaar sal ons terug keer na Serendipity Kruger Lodge! Dankie vir jul gasvryheid!

Matilda A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda A

Awesome ligging, baie diere gesien en die blyplek is baie netjies en baie goed ingerig.

Awesome ligging en het baie diere gesien. Blyplek is baie netjies en baie goed ingerig. Area baie goed geleë.

Patrick K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K

Better than we hoped for.

Magda, the owner, kept in contact and was available for queries. The home was beautifully furnished and all accessories and utensils were immaculate. A well-designed haven for the bush. We heartily recommend it.

Liza D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Asemrowend

Dit is die perfekte naweek of vakansie wegbreek. Rolstoelvriendelik. Ons kon rustig die diere geniet vanuit die gemak van die huisie. Ons gaan beslis weer daar inboek. Die deposito is blitsig aan ons terugbetaal sonder enige haakplekke.

Thea W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea W

Wonderlike verblyf, alles wat jy nodig het.

Ons verblyf was heerlik, die huis was netjies en elke vragie oor die omgewing is sommer flink beantwoord. Die ligging is perfek, teen die hoofstraat van Marlothpark. Die huis is perfek toegerus, die swembad sprankel en die kuierplek om die tafel op die patio met 'n uitsig op enige diere (en daar was baie!) was heerlik. Ons sal ons verseker weer hier kom tuismaak. Ons kuier was te kort.

Tanya M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Asemrowende vakansieplekkie!

Wat 'n fantastiese plekkie. Skoon, ongelooflike mooi uitsig and so verskriklik goed ingerig. Ons het letterlik niks kortgekom nie!

Muhammed M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muhammed M

Great bush break.

Excellent communication by and attendance to issues from sociable hosts. Pictures are an exact reflection of the property. The house was very clean and well maintained. The only facility lacking is back up power during load-shedding. This is no longer a luxury in SA, but a necessity. Really enjoyed the daily close interactions with kudu, zebra, warthog, impala, common duiker, birds and giraffe. A short and easy drive of 30 minutes to Kruger's Crocodile Bridge Gate.

Arie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie G

Baie ruim, gemaklike en netjiese akkommodasie.

As jy lekker wil kuier saam met vriende of familie beveel ek aan om Serendipity toe te gaan. Lekker swembad, leef- en braai-area, voel soos mens se eie huis.

Solomon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon L

Wonderful.

It was the best, it felt like our normal home.

Sidney R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney R

Het die tyd geniet.

Het lekker gebly in die huis - kan dit gerus aanbeveel.

Herman D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D

Netjiese huis in rustige omgewing.

Goed toegeruste en veilige huis wat lekker kuier atmosfeer skep.

Sandra V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Peaceful, relaxed, quiet, uncluttered.

The lodge is just what we needed to unwind, soak up the sun and revel in nature. The lodge has all you need, inside and out. We will definitely be recommending Serendipity to anyone and everyone! Thank you to the owners for welcoming us into their space.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warthog-laan 506, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA016467ff10f7e98d90de5ff02c98f2cf5ffa0b0b9d096b3b780255d6200d7e6c251893a65dba2cceee81cc180d3d69aff28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 506 Warthog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.3737701 31.7615529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang