Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker sentraal geleë. Ons bly altyd lekker daar. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
Serenity
It's always such a pleasure to have you stay with us. Lovely people, friendly and warm.

Martie S
1 nag
5.0
Mei 2024

Rustig, aangenaam, skoon, netjies. Aangename verblyf in 'n skoon netjiese plek, vriendelike gasvrou, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie, lekker en rustige atmosfeer. Netjies, skoon, goed geleë, gasvrou, baie vriendelik en gevra of enige iets kort of probleem is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Good value for money. Clean, neat and tidy. All the required pots/pans/glasses etc in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lovely stay! It was a very short but lovely stay. The unit is clean and the area is safe. We will book here again without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ideale wegbreek plekkie by die see. Heerlik gebly. Plekkie baie netjies ingerig met alles wat mens kan benodig. Het my verwagting heeltemal oortref. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
Serenity
Thanks for the lovely review, Christine. It was an absolute pleasure having you. Love and blessings.

Linda W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantasties. Serenity is awesome, goeie ligging, goed toegerus, en 'n uitstekende host. Ons gaan beslis weer binnekort by Serenity bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Oornagverblyf. Baie vriendelik ontvang en Jeannine het 'n plaaslike wandelpad aanbeveel wat ons baie geniet het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ideal location for our purposes. Easy access with an enclosed back area for the dogs. Hostess very pleasant. Location in walking distance to sea front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Will come again. We slept well, it was very comfortable and had a nice homely feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeff588a91d78f2d9b52dbfc194bc636dc7d1782638c7418b4fc7718332ed1fd45544ef361c968616f6a849852d561003d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang