Serenity
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jeannine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Martie S - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, aangenaam, skoon, netjies.
Marius C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie, lekker en rustige atmosfeer.
Peter W - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Ronel V - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely stay!
Christine N - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale wegbreek plekkie by die see.
Serenity se terugvoer
Thanks for the lovely review, Christine. It was an absolute pleasure having you. Love and blessings.
Linda W - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ronald L - Sep 2024
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Colin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideal location for our purposes.
Tersia C - Jul 2024
Algehele gradering
Will come again.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Surita D - Des 2023
Algehele gradering
Kort wegbreek. Netjies alles wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly.
Serenity se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Surita. Hoop om u gou weer te verwelkom.
Jeannine en Raven, my Labrador.
Caroline R - Sep 2023
Algehele gradering
Accommodating.
Serenity se terugvoer
Hi guys, glad we could help out, I wish you all well.
Jeannine and Raven.
Rika H - Aug 2023
Algehele gradering
Serenity is alles wat dit gesê het dit sal wees.
Phillip K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie geniet. Baie netjies. Baie veilig.
Serenity se terugvoer
Baie dankie Phillip, bly dat U dit geniet het. Mooi dag vir U.
James C - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike kuier.
Jill G - Jan 2022
Algehele gradering
Incredibly comfortable bed, peaceful area.
Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was gemaklik met genoeg van 'n buite area, en dit was wonderlik dat ek ons ons honde kon saambring.
Emile M - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic, relaxing, more than just a guesthouse.
Sandra J - Des 2021
Algehele gradering
Dis 'n lekker pitstop om die plek te verken.
Ida V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese blyplek.
Beulah D - Mrt 2021
Algehele gradering
It was overnight, but it was all clean, neat and comfy,
Eben V - Mrt 2021
Algehele gradering
Peace, love, unity, respect.
Derek O - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflike en lekker blyplek. Was net reg vir my behoefte.
Dries H - Nov 2019
Algehele gradering
Akkomodasie skoon en netjies. Buite die woonstel is dit nie netjies of aantreklik nie. Ruim net op!
Elizma S - Des 2018
Algehele gradering
A great place.
Serenity se terugvoer
Good day Elizma,
Thank you for your kind words, it has been an absolute pleasure having you guys. We hope to see you all in the near future and wish you all the best for 2019. You guys are awesome, love and blessings.
Trevor
Philip F - Okt 2018
Algehele gradering
Bevredigend.
Serenity se terugvoer
Thanks for the review Philip, we appreciate your positive response and will address issues immediately. We have had DStv installed.
Henry T - Des 2018
Algehele gradering
Not a good place, will not go again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang