Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Serenity
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Lekker sentraal geleë.

Ons bly altyd lekker daar. Alles wat nodig is, is daar.

Martie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Rustig, aangenaam, skoon, netjies.

Aangename verblyf in 'n skoon netjiese plek, vriendelike gasvrou, baie dankie.

Marius C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Baie, lekker en rustige atmosfeer.

Netjies, skoon, goed geleë, gasvrou, baie vriendelik en gevra of enige iets kort of probleem is.

Peter W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Good value for money.

Clean, neat and tidy. All the required pots/pans/glasses etc in the kitchen.

Ronel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Lovely stay!

It was a very short but lovely stay. The unit is clean and the area is safe. We will book here again without hesitation.

Christine N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N

Ideale wegbreek plekkie by die see.

Heerlik gebly. Plekkie baie netjies ingerig met alles wat mens kan benodig. Het my verwagting heeltemal oortref. Sal definitief weer gaan.

Serenity se terugvoer

Thanks for the lovely review, Christine. It was an absolute pleasure having you. Love and blessings.

Serenity
Linda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Fantasties.

Serenity is awesome, goeie ligging, goed toegerus, en 'n uitstekende host. Ons gaan beslis weer binnekort by Serenity bespreek.

Ronald L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Oornagverblyf.

Baie vriendelik ontvang en Jeannine het 'n plaaslike wandelpad aanbeveel wat ons baie geniet het.

Colin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin R

Ideal location for our purposes.

Easy access with an enclosed back area for the dogs. Hostess very pleasant. Location in walking distance to sea front.

Tersia C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia C

Will come again.

We slept well, it was very comfortable and had a nice homely feel.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Surita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Kort wegbreek. Netjies alles wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly.

Ons het lekker gebly. Stil veilige omgewing. Alles wat jy nodig het.

Serenity se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Surita. Hoop om u gou weer te verwelkom.

Jeannine en Raven, my Labrador.

Serenity
Caroline R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline R

Accommodating.

With a trailer full of furniture in the rain, after sitting in her car for 8 hours with her hubby, teenage daughter and not to mention her rather large dog and a cat, due to the fact that the tenants had not moved out. Serenity gladly helped them (my sister) out. Fur babies and all at no extra cost. Thank you, Nicole and Serenity.

Serenity se terugvoer

Hi guys, glad we could help out, I wish you all well.
Jeannine and Raven.

Serenity
Rika H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H

Serenity is alles wat dit gesê het dit sal wees.

Die eienaar was ons baie tegemoetkomend en die verblyf was dit wat dit beloof het om te wees. Baie dankie.

Phillip K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K

Baie geniet. Baie netjies. Baie veilig.

Ek sal beslis dit aanbeveel. Absoluut waarde vir geld.

Serenity se terugvoer

Baie dankie Phillip, bly dat U dit geniet het. Mooi dag vir U.

Serenity
James C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

'n Heerlike kuier.

Dit was heerlik stil en ons gasvrou was puik.

Jill G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G

Incredibly comfortable bed, peaceful area.

All just as advertised.

Johan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Dit was gemaklik met genoeg van 'n buite area, en dit was wonderlik dat ek ons ons honde kon saambring.

Die akkommodasie is na aan die hawe wat lekker was, ek kon met my honde naby die akkommodasie op 'n voetpad langs die see stap.

Emile M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M

Fantastic, relaxing, more than just a guesthouse.

On arrival we were welcomed with warmth and a lot of friendliness. the place itself is situated in a nice quiet and friendly neighbourhood. We really enjoyed the quietness the braai area is very cosy. This is a must visit again and believe me when you leave you feel relaxed and stress free. I will recommend Serenity any time to anyone and will be making use of them again, for sure.

Sandra J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Dis 'n lekker pitstop om die plek te verken.

Dis 'n regte plek as jy wil wegkom van die stad.

Ida V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida V

Vriendelike ontvangs en netjiese blyplek.

Die ingang na die woonstel was ongelukkig deurdrenk met reënwater, andersins was alles in orde.

Beulah D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beulah D

It was overnight, but it was all clean, neat and comfy,

Jeannine was very friendly. The room was comfortable and clean. A door to close off the bathroom from the kitchen area would have been a good idea.

Eben V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Eben V

Peace, love, unity, respect.

Home away from home!

Derek O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek O

Gerieflike en lekker blyplek. Was net reg vir my behoefte.

Serenity is 'n gerieflike en lekker blyplek. Goed toegerus en 'n baie lekker bed. Dit was net reg vir my behoefte. Ek het werk gedoen in die area en was saans moeg. Kon lekker ontspan, TV kyk en sag slaap.

Dries H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dries H

Akkomodasie skoon en netjies. Buite die woonstel is dit nie netjies of aantreklik nie. Ruim net op!

Dit gaan oor meer as net die woonstel/kamers. Buite tel net soveel. Eerste indrukke tel. Daar is bv. nie 'n bruikbare braai nie.

Elizma S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

A great place.

What a beautiful place! It was fantastic staying here and the peace and quiet is something else! The apartment is wonderfully equipped and so comfortable! for a small family. I wish we could stay longer! Thank you so much, Jeanine, for sharing your blessing with us!

Serenity se terugvoer

Good day Elizma,

Thank you for your kind words, it has been an absolute pleasure having you guys. We hope to see you all in the near future and wish you all the best for 2019. You guys are awesome, love and blessings.

Trevor

Serenity
Philip F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip F

Bevredigend.

Lekker rustig en jy weet nie eers van mense om jou nie. Kan dalk lugversorging en TV in kamers sit of anders net dan 'n waaier. Alles wat jy nodig het is daar. Kasserol vir vleisbraai en buitelig is nodig.

Serenity se terugvoer

Thanks for the review Philip, we appreciate your positive response and will address issues immediately. We have had DStv installed.

Serenity
Henry T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Henry T

Not a good place, will not go again.

Braai area and yard looks are very untidy and the towels were dirty. No safe parking.

Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeff588a91d78f2d9b52dbfc194bc636dc7d1782638c7418b4fc7718332ed1fd45544ef361c968616f6a849852d561003d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang