Serenity
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Serenity is 'n gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis in Kleinmond naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Kleinmond word omring deur Kogelberge waar jy kan gaan stap vir 'n voëlvlug uitsig oor Kleinmond.
Die kothuis kan tot 'n maksimum van 3 gaste akkommodeer en beskik oor 'n koninggrootte-bed. 'n Enkelbed kan op versoek vir 'n derde gas of 'n kind voorsien word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kothuis beskik oor gemaklike rusbanke, 'n klein etenstafel en stoele, en 'n muurpaneelverwarmer. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel, en alle nodige eetgerei, breekware, glasware en kooktoebehore in. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jeannine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang