Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Serenity

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Serenity is ‘n selfsorgkothuis in Kleinmond naby Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Kleinmond word omring deur die Kogelberge waar jy kan voetslaan en ‘n lieflike uitsig oor Kleinmond geniet.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor ‘n koninggrootte-bed en ‘n enkelbed op versoek vir ‘n derde gas of kind. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.

Daar is gemaklike rusbanke, ‘n etenstafel met stoele en ‘n muurverwarmer. Die kombuisie is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei. Die kothuis het gemaklike rusbanke, 'n klein etenstafel met stoele, 'n TV met die DStv Compact-pakket en 'n paneelverwarmer. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Shaneez K
Saam met lewensmaat
5.0
My kuier was baie lekker, dit was alles soos beskryf op die website. Ek het baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan.
Mrt 2025
Elrena S
Saam met vriende
5.0
Super 3 night stay! We had a lovely stay with all the amenities that we needed and a very friendly welcome from Jeannine. Would love to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Eugene S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Die verblyf was lekker en rustig.
Des 2024
Brigette C
Gesin met klein kinders
5.0
We enjoyed our stay and had a lovely time there. It was comfortable and a lovely bed. Slept like a log.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Heidi L
5.0
I would return any time, it was a wonderful stay. Jeannine welcomed me as soon as I arrived. She is a wonderful lady. She showed me eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Strauss-straat 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeff588a91d78f2d9b52dbfc194bc636dc7d1782638c7418b4fc7718332ed1fd45544ef361c968616f6a849852d561003d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 3) 36 5 1 5 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456