Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Houseboat 6 Sleeper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Serenity Houseboat 6 Sleeper is in die SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Die huisboot bied 'n ware 'leef op die water'-ervaring, met asemrowende strandmeer-uitsigte en die natuur reg voor die deur. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of selfs 'n romantiese toevlugsoord.

Dié huisboot het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is daar 'n eiland in die kombuis wat perfek is om maaltye voor te berei. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank asook 'n kaggel vir kouer nagte. Hierdie huisboot gebruik net sonkrag.

Buite op die dek het gaste toegang tot buitelug-eetplekke sowel as 'n braai-area wat oor die see uitkyk.

Parkering is langs ons tydelike kantore aan die wal toegewys, wat 'n 200m strandstap na die jety vereis vir instap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7b14ec4c11b954668a93c1713e060a4b1ef3499545ba1efd8d9d668c6fad905f381290d08d4000cd5219e1da006f9663367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6) Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.141534831249 18.026552687167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang