Serenity Mountain and Forest Lodge
Beskrywing
Hierdie kothuis is op die grondverdieping van die gebou en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n sitarea. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, broodrooster en 'n yskassie met verversings wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is in. Die eenheid beid toegang tot 'n privaat dek wat 'n uitsig oor die woud en meer het. Die kothuis is 1 km vanaf die swembad en die restaurant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 14 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet asb. let dat geen harde musiek of harde geraas toegelaat word nie.
Geen ekstra gaste of kinders word sonder reëlings toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is op die eerste verdieping van die gebou en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, broodrooster en 'n yskassie met verversings wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is in. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat dek wat 'n uitsig oor die woud of die meer bied. Hierdie eenheid is 1 km vanaf die swembad en die restaurant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 14 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet asb. let dat geen harde musiek of harde geraas toegelaat word nie.
Geen ekstra gaste of kinders word sonder reëlings toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié privaat, losstaande kothuise bied 'n asemrowende uitsig oor die stroom en het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskassie met verversings wat teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Elke eenheid bied toegang tot 'n privaat dek met 'n uitsig oor die woud.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 14 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet asb. let dat geen harde musiek of harde geraas toegelaat word nie.
Geen ekstra gaste of kinders word sonder reëlings toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié privaat tweeslaapkamerkothuis spog met 'n pragtige uitsig oor die stroom en op die omliggende berge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskassie met verversings teen 'n addisionele koste. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat dek met 'n uitsig oor die stroom en meer en het ook 'n boma, braaigeriewe, eetkamertafel en gemaklike sitplek. Die eenheid is 1 km vanaf die restaurant geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 14 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet asb. let dat geen harde musiek of harde geraas toegelaat word nie.
Geen ekstra gaste of kinders word sonder reëlings toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sherlock-plaas, Erfdeel 2, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang