Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Ocean Lodge

Lodge
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Garden Suite
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, asook 'n etenstafel met 2 stoele. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

Gaste se ID of paspoort word vereis by inklok of verkieslik voor aankoms. Die kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak, moet by die inklok getoon word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Sea View Suite
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 van hierdie eenhede met 'n ekstra lang koninggrootte-bed, asook 'n sitarea. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

Gaste se ID of paspoort word vereis by inklok of verkieslik voor aankoms. Die kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak, moet by die inklok getoon word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Honeymoon Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 van hierdie eenhede met 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig. Die eenhede het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, asook 'n sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.

Huisreëls

Gaste se ID of paspoort word vereis by inklok of verkieslik voor aankoms. Die kredietkaart wat gebruik is om die bespreking te maak, moet by die inklok getoon word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limberlost-laan 372, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb106ebcebdf194435b7a0c06bca346e7c2cba033df59175c537c531607ceaac04da91041f6060467ca9b7f9797681b9e4c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 372 Limberlost Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9923771 22.5810578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang