Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity St Helena Beach Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbos Slot 2, Britannia Beach-landgoed, St. Helenabaai, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Serenity St Helena Beach Estate is 'n pragtige vakansiehuis binne stapafstand vanaf die Goue Myl-strand in Britannia Beach-landgoed. St. Helenabaai is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, maar slegs die hoofslaapkamer het 'n badkamer. Gaste in die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en badhanddoeke, asook sepies word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-leefarea het 'n hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n yskassie in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is tydens beurtkrag beskikbaar.

Verder is daar 'n binnebraai, 'n plonspoel, asook 'n buitebraai in die beskutte tuin. Daar is ook 'n buitestort met warm water vir gaste wat van die strand af kom en 'n omsetter.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Suurbos Slot 2, Britannia Beach-landgoed, St. Helenabaai, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity St Helena Beach Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbos Slot 2, Britannia Beach-landgoed, St. Helenabaai, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacab306d812fdc91bdc8f3e01310da6f442574c4d683dd8bbe583288d73d501665674591a53f5c0d01365a05689fe4e8db3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Suurbos Close Britannia Beach Estate 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -32.725927671732 17.951283141932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang