Seroloana Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer skakel met die Ore-kamer en het ook 'n aparte deur. Die kamer is geskik vir klein kinders wat saam met hul ouers reis. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Seroloana Dorpie-Toer
Die opwindende township/dorpie-toer is 'n hoogtepunt wat jy nie mag misloop nie! Die toer skop om 9:00 af, net na ontbyt. Op pad vanaf Seroloana na Mphebatho Museum in Moruleng sal jy dié dorpie se flair ervaar. Ons ry ook na die Bakgatla Stam-Administrasiekantoor en Stadion. Die volgende afklimpunt is Moruleng waar jy 'n uur lank kan inkopies doen in die Moruleng Mall. Die toer word teen 12:00 hervat, waartydens ons deur Mogwase, verby Mabeleeapudi, die Orbit FET College, Pilanesberg Lughawe en Sun City ry. Daarna ry ons na Phokeng Village via Boshoek waar jy die Kedar Lodge met sy ryk Afrikanergeskiedenis kan sien, asook die Royal Marang Hotel waar die Amerikaanse sokkerspan tydens die 2010 Wêreldbeker vertoef het. Volgende ry ons verby die Royal Bafokeng Administrasiekantoor en die Bafokeng Internasionale Stadion. Hierna geniet ons middagete by PH Network, een van die deftigste restaurante langs die Stadion. Daar sal 'n tweede geleentheid wees om inkopies te doen by Phokeng Mall. Op die laaste been van die toer ry ons deur Luka-dorpie, verby die koninklike tuiste genaamd Legato en bied ons die opsie om by een van Luka se byderwetse tavernes te vertoef voor ons terugkeer na Seroloana via Kopman en Rooikraal-dorpies. Die toer behoort sowat 8 ure te duur, uitsluitend die opsie om by die taverne in Luka oor te bly. Let daarop dat 'n minimum 4 persone benodig word vir die toer. Die toer beloop R500 per paartjie en sluit middagete by PH Network in, maar sluit drankies uit. Ons voorsien wel 'n 500 ml bottel komplimentêre Seroloana mineraalwater.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV in en die kamer is geskik vir 'n gas in 'n rolstoel aangesien dit 'n oprit by die privaat ingang het en die badkamer ingerig is vir rolstoele. Rolstoelgebruikers sal hulp benodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Seroloana Dorpie-Toer
Die opwindende township/dorpie-toer is 'n hoogtepunt wat jy nie mag misloop nie! Die toer skop om 9:00 af, net na ontbyt. Op pad vanaf Seroloana na Mphebatho Museum in Moruleng sal jy dié dorpie se flair ervaar. Ons ry ook na die Bakgatla Stam-Administrasiekantoor en Stadion. Die volgende afklimpunt is Moruleng waar jy 'n uur lank kan inkopies doen in die Moruleng Mall. Die toer word teen 12:00 hervat, waartydens ons deur Mogwase, verby Mabeleeapudi, die Orbit FET College, Pilanesberg Lughawe en Sun City ry. Daarna ry ons na Phokeng Village via Boshoek waar jy die Kedar Lodge met sy ryk Afrikanergeskiedenis kan sien, asook die Royal Marang Hotel waar die Amerikaanse sokkerspan tydens die 2010 Wêreldbeker vertoef het. Volgende ry ons verby die Royal Bafokeng Administrasiekantoor en die Bafokeng Internasionale Stadion. Hierna geniet ons middagete by PH Network, een van die deftigste restaurante langs die Stadion. Daar sal 'n tweede geleentheid wees om inkopies te doen by Phokeng Mall. Op die laaste been van die toer ry ons deur Luka-dorpie, verby die koninklike tuiste genaamd Legato en bied ons die opsie om by een van Luka se byderwetse tavernes te vertoef voor ons terugkeer na Seroloana via Kopman en Rooikraal-dorpies. Die toer behoort sowat 8 ure te duur, uitsluitend die opsie om by die taverne in Luka oor te bly. Let daarop dat 'n minimum 4 persone benodig word vir die toer. Die toer beloop R500 per paartjie en sluit middagete by PH Network in, maar sluit drankies uit. Ons voorsien wel 'n 500 ml bottel komplimentêre Seroloana mineraalwater.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe in en die kamer kan van die swembad-area af betree word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Seroloana Dorpie-Toer
Die opwindende township/dorpie-toer is 'n hoogtepunt wat jy nie mag misloop nie! Die toer skop om 9:00 af, net na ontbyt. Op pad vanaf Seroloana na Mphebatho Museum in Moruleng sal jy dié dorpie se flair ervaar. Ons ry ook na die Bakgatla Stam-Administrasiekantoor en Stadion. Die volgende afklimpunt is Moruleng waar jy 'n uur lank kan inkopies doen in die Moruleng Mall. Die toer word teen 12:00 hervat, waartydens ons deur Mogwase, verby Mabeleeapudi, die Orbit FET College, Pilanesberg Lughawe en Sun City ry. Daarna ry ons na Phokeng Village via Boshoek waar jy die Kedar Lodge met sy ryk Afrikanergeskiedenis kan sien, asook die Royal Marang Hotel waar die Amerikaanse sokkerspan tydens die 2010 Wêreldbeker vertoef het. Volgende ry ons verby die Royal Bafokeng Administrasiekantoor en die Bafokeng Internasionale Stadion. Hierna geniet ons middagete by PH Network, een van die deftigste restaurante langs die Stadion. Daar sal 'n tweede geleentheid wees om inkopies te doen by Phokeng Mall. Op die laaste been van die toer ry ons deur Luka-dorpie, verby die koninklike tuiste genaamd Legato en bied ons die opsie om by een van Luka se byderwetse tavernes te vertoef voor ons terugkeer na Seroloana via Kopman en Rooikraal-dorpies. Die toer behoort sowat 8 ure te duur, uitsluitend die opsie om by die taverne in Luka oor te bly. Let daarop dat 'n minimum 4 persone benodig word vir die toer. Die toer beloop R500 per paartjie en sluit middagete by PH Network in, maar sluit drankies uit. Ons voorsien wel 'n 500 ml bottel komplimentêre Seroloana mineraalwater.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet

Hierdie oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is selfsorggeriewe en die eenheid is langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Seroloana Dorpie-Toer
Die opwindende township/dorpie-toer is 'n hoogtepunt wat jy nie mag misloop nie! Die toer skop om 9:00 af, net na ontbyt. Op pad vanaf Seroloana na Mphebatho Museum in Moruleng sal jy dié dorpie se flair ervaar. Ons ry ook na die Bakgatla Stam-Administrasiekantoor en Stadion. Die volgende afklimpunt is Moruleng waar jy 'n uur lank kan inkopies doen in die Moruleng Mall. Die toer word teen 12:00 hervat, waartydens ons deur Mogwase, verby Mabeleeapudi, die Orbit FET College, Pilanesberg Lughawe en Sun City ry. Daarna ry ons na Phokeng Village via Boshoek waar jy die Kedar Lodge met sy ryk Afrikanergeskiedenis kan sien, asook die Royal Marang Hotel waar die Amerikaanse sokkerspan tydens die 2010 Wêreldbeker vertoef het. Volgende ry ons verby die Royal Bafokeng Administrasiekantoor en die Bafokeng Internasionale Stadion. Hierna geniet ons middagete by PH Network, een van die deftigste restaurante langs die Stadion. Daar sal 'n tweede geleentheid wees om inkopies te doen by Phokeng Mall. Op die laaste been van die toer ry ons deur Luka-dorpie, verby die koninklike tuiste genaamd Legato en bied ons die opsie om by een van Luka se byderwetse tavernes te vertoef voor ons terugkeer na Seroloana via Kopman en Rooikraal-dorpies. Die toer behoort sowat 8 ure te duur, uitsluitend die opsie om by die taverne in Luka oor te bly. Let daarop dat 'n minimum 4 persone benodig word vir die toer. Die toer beloop R500 per paartjie en sluit middagete by PH Network in, maar sluit drankies uit. Ons voorsien wel 'n 500 ml bottel komplimentêre Seroloana mineraalwater.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huis 1006, Monnakato Township, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang