Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serradella Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sage C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Amazing weekend! Stunning house, perfect hosts, and breathtaking mountain views. We had an amazing weekend getaway. The house is fully equipped with everything you could possibly need, and the hosts have clearly thought of every detail. The home is beautifully decorated, well maintained, and spotlessly clean. The hosts were exceptionally attentive and made us feel very welcome. The views of the mountain are absolutely stunning. I will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A beautifully situated home. Beautiful views. Spacious. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Stilte in 'n pragtige omgewing. Pragtige ligging. Heerlike stil area. Die woning is pragtig skoon en goed toegerus. Die riviertjie wat deur die tuin loop en hoorbaar is, is baie spesiaal. Die eienaars is baie hulpvaardig en gaaf sonder om in te breek. Daar is baie om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Relaxing, peaceful. Sad to leave. From the rating - all 5 stars - it's clear we had a fantastic time at Serradella Lodge. The location is perfect with clear views of the mountains but close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wonderful accommodation. Thank you very much for the hospitality. We were very pleasantly surprised by the high quality of the lodge and gardens. Absolutely lovely! We shall definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fidelia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful house with the most beautiful views. Would go back anytime again, and enjoyed every minute of the tranquility. Best location to unwind from the busy city life. If you need a break, you need Serradella.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Serradella Lodge
It was lovely to host you and your friends thanks for leaving the lodge as it was your own. Always welcome at Serradella Lodge. Hope to see you again.

Marene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Netjiese huis, goed toegerus. Baie goed geleë by die golfbaan. Heerlike kuier huis vir alle weeromstandighede. Alle toerusting was daar en in goeie toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Serradella Lodge
Was 'n groot plesier om die familie van Marene by Serradella lodge te gehad. Hulle het die huis skoon gelos asof dit hul eie was. Altyd weer welkom by ons en beveel hulle 100% aan.

Divan B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie mooi ligging. Bied 'n uitsig op die pragtige berg van die voorstoep en balkon af en is naby die strand en winkels. Die huis is netjies en skoon met alles wat benodig word. Was 'n familie van 5 wat 10 dae in Desember hier deurgebring het. Sal vir seker Serradella Lodge aanbeveel. Ronal en haar man was baie behulpsaam gewees en ons het baie lekker vakansie gehou. Staproete en golfbaan in baie goeie toestand. Alles is naby geleë en ons kon lekker onstpan by die braai-area en kuier-area bo wat 'n pragtige berguitsig het. Sal vir seker weer teruggaan. Foto's op weblad is presies hoe dit lyk in lewende lywe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Baie lekker gekuier en sal definitief weer teruggaan. Dit is soos die foto's wys. Skoon, netjies en baie rustig. Kinders kon lekker op die gras speel om die huis en ons kon die uitsig op berge geniet met 'n koffie in die oggend of braai saans. Daar was wel 'n klein probleempie met die aankomslag, maar ons het Ronel onmiddelik in kennis gestel en sy het dit baie vinnig persoonlik kom uitsorteer. Ek sal definitief weer terugkeer en ook vir almal aanbeveel. Daar is als in die huis wat jy sal benodig vir jou verblyf daar asook koffiemaakgeriewe en ligte vir die Eskom-probleem wat almal ervaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Fantastiese rustige wegbreek op prentjiemooi bestemming. Die akkommodasie het alle geriewe wat nodig is. Dis pragtig, netjies ingerig en Ronel en Paul het geen moeite ontsien om ons verblyf besonders te maak nie. Die staproetes is 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botrivierweg 86, Kleinmond, Kaapstad, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7781bd4f5e16c2cfa018584c13d4e7f9951877a200cdfb7b1237cf060dc2086bd4f07d5958fbbb4980bca4eed39c3dd06a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 86 Botriver Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.330187114397 19.037125300694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang