Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Settle Inn Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 31 resensies vir Settle Inn Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celeste V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Heerlik gerus, baie dankie.

Baie gerieflik naby aan Addo Olifant Park in 'n stil en rustige omgewing. Baie dankie ook vir die speelgoed vir die kinders. Hulle het baie lekker gespeel en wou net aanbly by Settle Inn. Alfres en personeel was baie behulpsaam. Kombuis was goed toegerus, net 'n skottelgoedwasser sou dit perfek gemaak het. Plek was silwerskoon en voorsiening is gemaak vir koue aande.

Johnny D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D

Mooi, netjies en baie lekker.

Van die skoonste en netjieste plekke waar ek al gebly het. Sal graag wil terugkom.

Hennie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Fantasties.

Dit is soos jou huis weg van jou huis. Fotos is presies hoe dit is, fantasties. Een van die beste selfsorgplekke waar ek gebly het. Die swembad was 'n treffer met die kinders. En dit is letterlik net 'n paar minute weg van Addo.

Jessica M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Uitstekend.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Thea V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Vyfster-verblyf!

Lekker gebly, sal weer terugkom.

Leon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Uitstekend geleë vir 'n besoek aan Addo Nasionale Park.

Hierdie is van die bes bestuurde en toegeruste selfsorg wat ons nog in gebly het. Daar is werklik aan elke nodigheid gedink en voorsien. Ons sal dit baie sterk aanbeveel!

Marissa B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa B

Vriendlike diens soos altyd. Gerieflik geleë. Netjies en alles beskikbaar en op sy plek. Home away from home.

Behalwe dat dit naby die Matyolweni ingang geleë is, is dit netjies, skoon, baie gerielik en ruim. Klein swembad om af te koel gedurende die ekstra warm dae. Braaigeriewe beskikbaar. Personeel baie vriendlik en behulpsaam. Baie dankie. Ons het weereens ons kuiertjie geniet.

Ronel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Uitstekend in alle opsigte.

Uitstekende akkommodasie met baie luuksighede. Volledig toegerus, selfs 'n Kersboom oor die Kersfees. Die eenhede word baie goed onderhou. Naby aan die Addo Olifant Park. Heelwat aktiwiteite om te doen in die omgewing - sandboarding was groot pret.

Muller K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller K

Baie lekker!

Het ontspan saam met die kinders en kleinseun. Die diens was uitstekend en geriewe van die beste.

Marissa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa B

Lekker gekuier, want dit is 'n tuiste weg van die huis af. Lekker bederf met koffie, beskuit & melk.

Skoon, netjies, gerieflik, stil & veilig. Kan dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek van die huis af. Bonus is dis net 'n klip gooi weg van die Addo Matyholweni ingang.

Debbie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Amazing accommodation directly opposite the South entrance to Addo and in perfect condition.

We were welcomed by our host Alf, who was very friendly and extremely efficient with all his instructions and in maintaining the place so that it is always in pristine condition. Everything was perfectly clean and worked well with so many extra's a traveller might require. Eg. medical kit, sewing kit, bath robes, slippers, ironing facilities and many extra kitchen utensils that were very useful. The garden was very well kept, the braai cleaned daily and the splash pool a delight in the warm weather. There was always someone on hand to assist if needed. Thanks Alf for a lovely 3 night stay while visiting Addo Elephant Park.

Thea V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Gemaklik en gerieflik.

Daar is alles wat ons nodig het en meer. Baie naby aan Addo.

Gavin F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Absolutely amazing place and wonderful experience.

Well beyond expectations. Attention to detail was superb. Everything you need is there. Home from home. Alf and his team are truly wonderful. A touch of paradise right near Addo Elephant Park. We shall most certainly be back.

Leana S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Ons het heerlik hier gebly. Dit is rustig en luuks.

Gerieflik naby Addo, waarheen ons elke dag kon ry.

Gerrie J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Fantasties en nog 'n keer fantasties.

Wat 'n fantastiese plek! Alf is met reg trots op sy plek. Dit word weerspieël in die netheid in en om die plek. Kamer is ruim kan as 'n 1-slaapkamerwoonstel geag word. Ek het al 5-ster-akkommodasie gebruik, maar Settle Inn is bo daardie standaard veral ten opsigte van gebruikstoerusting in die plek. Van 'n kaasbordstel tot 'n beslagmenger tot die noodhulpstel. Die mees ideale plek om vanaf die Addo Olifantpark te verken. Ons het heerlik gekuier en nog lekkerder gerus.

Christeline M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeline M

Pleasant, carefree and hassle free.

The host is very approachable and helpful and made us feel welcome from the get go, the cleaning and gardening staff are equally helpful and assist when asked. They are a great asset.

Petrus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Baie aangenaam.

Lekker ruim huis met als wat jy nodig het. In 3-slaapkamer-eenheid gebly met privaat swembad. Hoogs aanbeveelbaar!

Johan N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie skoon.

Die ligging is net drie minute se ry van die onderste hek van Addo. Die eienaar het homself altyd beskikbaar gestel sou daar navrae wees, maar met respek vir ons privaatheid. Uiters goed toegerus. Pragtige plek. Lekker kuierstoep. Covid-19-protokol gehandhaaf.

Thea D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Wonderlike vriendelike ontvangs by 'n baie skoon en moderne blyplek met alles wat jy nodig het.

Sal beslis weer daar bly. Alf was die perfekte gasheer.

Waylene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene S

Beyond excellent. Value for money, no doubt. Alf is a pleasant gentleman.

It was a wow moment for me. I travelled from Cape Town to Port Elizabeth and the accommodation alone made it worth it. If ever I should go back to PE, Settle Inn is the first place I will seek accommodation at. The cleaning ladies were very friendly as well.

Antoinetta B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Die heel beste verblyf wat ek al ooit deur die webtuiste bespreek het! Ruim, rustig, veilig en voëlsang.

Daar is alles (en nog meer) wat jy nodig kan kry. Groot aandag is aan detail gegee. Baie ruim en groot bederf. Ons het heerlik in Addo gekuier en bootgery op die Sondagsrivier (wat 50 m van die verblyf verbyvloei) via Addo Cruises and Sand Sledding. Troppe olifante en hul spruite waargeneem en die pragtige voëllewe langs die rivier geniet. Die Oos-Kaap is pragtig!

Thys E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E

Hierdie is die beste selfsorgplekkie wat ons nog besoek het.

Ons is deur die eienaar verwelkom met ons aankoms. Hy het volle inligting met ons gedeel. Ons was verbaas met die absolute netheid van die eenheid. Die eenheid is toegerus met die beste toerusting. Daar was meer as genoeg van alles wat besoekers sou benodig. Die area is stil en ons het heeltemal veilig gevoel gedurende ons drie dae verblyf. Baie dankie aan Alf Settle. Hy was die perfekte gasheer. Ons sal hierdie instelling hoogs aanbeveel.

Ilona B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona B

Very neat setup.

We had the pleasure of staying in Apartment 5. It was very spacious, definitely newly renovated or built. An absolute clean and comfortable option when visiting the Addo Park! Friendly service as well! Thank you Alf for accommodating us.

Merinthia O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merinthia O

It was amazing.

Friendly customer service. Great location and super clean. Had a great stay.

Chrizanne Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne Z

Bitter netjies, skoon, duursaam en volledig toegerus met baie vriendelike diens.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die gastehuis is baie netjies en skoon. Die dekor en afwerkings is duursaam. Die plek is is ook volledig toegerus met enige iets onder die son. Die diens is uitstekend en ons is vriendelik ingewag. Ons sal verseker weer hier boek en ook vir ander vriende vertel hiervan. Uit die boeke!

Jc O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc O

Fantastiese ondervinding.

Die pragtige, skoonste en beste toegeruste blyplek wat ek nog besoek het.

Rene S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Pragtige moderne en stylvolle eenheid, netjies en skoon met 'n ontspanne atmosfeer.

Lieflikste huis, met alles wat nodig is onder een dak. Gerieflike swembad, braai area met 'n pragtige tuin. Gasheer het ons vriendelik ontvang en alles aan ons gewys. Sal beslis weer by die pragtige gastehuis gaan bly!

Elida F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elida F

Skoon, netjies en baie rustig!

Ons verblyf was uit die boonste rakke! Dit is regtig so netjies en skoon en so smaakvol.

Wynand G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand G

Dit was 'n rustige en stil omgewing.

Alf het die ekstra myl geloop om ons verblyf aangenaam te maak.

Olive S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive S

Stunning accommodation, similar to a 5 star hotel. We will definitely return.

See stars.

Helga B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B

Absoluut fantasties! Kon vir niks meer vra nie!

'n Absolute moet as jy reis in die area. Die akkommodasie is van puik gehalte en ons het niks meer benodig nie. Die personeel en eienaars is hulpvaardig op elke moontlike manier en die TV by die braai-lapa is 'n definitiewe aanwins. Ongelooflik netjies en 'n absolute moet! Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Vanaf R1 520
R1 520 R1 216
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 216
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnh40WBligZaHXe2rPziBEXLpY0PwaC7SzUeR85WveK9CJrCwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R1 216 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 No 3 Third Road Riverside Park 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697494 25.798482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang