Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Settle Inn Self-catering Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Celeste V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik gerus, baie dankie. Baie gerieflik naby aan Addo Olifant Park in 'n stil en rustige omgewing. Baie dankie ook vir die speelgoed vir die kinders. Hulle het baie lekker gespeel en wou net aanbly by Settle Inn. Alfres en personeel was baie behulpsaam. Kombuis was goed toegerus, net 'n skottelgoedwasser sou dit perfek gemaak het. Plek was silwerskoon en voorsiening is gemaak vir koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Mooi, netjies en baie lekker. Van die skoonste en netjieste plekke waar ek al gebly het. Sal graag wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties. Dit is soos jou huis weg van jou huis. Fotos is presies hoe dit is, fantasties. Een van die beste selfsorgplekke waar ek gebly het. Die swembad was 'n treffer met die kinders. En dit is letterlik net 'n paar minute weg van Addo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Vyfster-verblyf! Lekker gebly, sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend geleë vir 'n besoek aan Addo Nasionale Park. Hierdie is van die bes bestuurde en toegeruste selfsorg wat ons nog in gebly het. Daar is werklik aan elke nodigheid gedink en voorsien. Ons sal dit baie sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vriendlike diens soos altyd. Gerieflik geleë. Netjies en alles beskikbaar en op sy plek. Home away from home. Behalwe dat dit naby die Matyolweni ingang geleë is, is dit netjies, skoon, baie gerielik en ruim. Klein swembad om af te koel gedurende die ekstra warm dae. Braaigeriewe beskikbaar. Personeel baie vriendlik en behulpsaam. Baie dankie. Ons het weereens ons kuiertjie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Uitstekend in alle opsigte. Uitstekende akkommodasie met baie luuksighede. Volledig toegerus, selfs 'n Kersboom oor die Kersfees. Die eenhede word baie goed onderhou. Naby aan die Addo Olifant Park. Heelwat aktiwiteite om te doen in die omgewing - sandboarding was groot pret.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Muller K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker! Het ontspan saam met die kinders en kleinseun. Die diens was uitstekend en geriewe van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lekker gekuier, want dit is 'n tuiste weg van die huis af. Lekker bederf met koffie, beskuit & melk. Skoon, netjies, gerieflik, stil & veilig. Kan dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek van die huis af. Bonus is dis net 'n klip gooi weg van die Addo Matyholweni ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 520
R1 520 R1 216
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 216
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnh40WBligZaHXe2rPziBEXLpY0PwaC7SzUeR85WveK9CJrCwIH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R1 216 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 No 3 Third Road Riverside Park 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697494 25.798482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang