Beskrywing
Die hoofhuis het 'n privaat ingang en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV en DStv se hotelpakket met KykNet 144 het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n vierplaat-kookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is 'n aparte eenheid en geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en oond toegerus. Die eenheid sluit DStv, WiFi, 'n beskutte braai in en daar is ligte en 'n eenplaat-gasstoof wat tydens beurtkrag werk.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap