Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Settle Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Vangeline L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was 'n fantastiese ervaring. Bealis lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
1 nag
5.0
Sep 2023

Pragþige, ten volle toegerus en baie goed geleë. Net jammer daar was nie sneeu nie. Ons was 4 volwassenes en ten spyte van net die een badkamer was dit 'n pragtige, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Yolanda. Ons omskep reeds die sonkamer (wat 'n verlies gaan wees in die Winter) in twee splinter nuwe badkamers in November 2023. Kom kuier gerus weer. Lekke Karoo Groete Michelle.

Andries D
1 nag
5.0
Aug 2023

Ek kon warm slaap. Lekker gekuier. Wil graag terugkom. Dit was nat met reën en wind in Sutherland toe ek daar aankom. Settle Inn was beskut en warm en ek kon lekker kuier en rus. Ek wil graag terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Andries dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Lekke Karoo Groete Michelle.

Debbie F
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Gemaklik, rustig, veilig. Stylvol, snoesig, warm, als wat jy nodig het, tas kon uitgepak word, daar is meer as genoeg hang- en pakplek. Michelle is 'n omgee-gasvrou, deel inligting van die dorpie en ook die beurtkragskedulle wat dit maklik maak vir beplanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Debbie Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Lekke Karoo Groete Michelle.

Kobie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lieflike akkommodasie. Lieflike plek, perfek vir groot gesinsgroepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Kobie Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Lekke Karoo Groete Michelle.

Hannalise V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Uitstekende, vriendelike diens. Netjiese huis met vriendelike eienaar. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Hannalise Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Lekke Karoo Groete Michelle.

Brian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It met our requirements perfectly. We wanted accommodation for one night so that we could go stargazing and learn more about the planetarium. We got more than we expected. We had our own lounge and kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Many thanks for the positive review.

Adrienne T
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Wonderlike ervaring. Eienaars was baie vriendelik en was by aankoms so gaaf om vir my 'n keuse van 'n ander woonstel te gee aangesien ek alleen gereis het. Ontvangs was puik en dienslewering baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Dankie Adrienne vir die positiewe terugvoering. Karoo Groete, Michelle

Abraham D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Comfortable stay in a great location. We had a great stay at the Settle Inn. Michelle was very friendly and responsive. All the amenities worked well and the location was close to our star-gazing tour. Highly recommend to anyone going to Sutherland with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Thank you so much for the positive feedback. It is appreciated. Karoo Blessings, Michelle.

Liezel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflik. Verblyf is gerieflik naby aan al die besienswaardighede. Eenheid was netjies en skoon. Die elektriese kombers het dit ekstra spesiaal gemaak aangesien die aande maar koud raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Settle Inn
Dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het jul kuiertjie geniet in Sutherland. Kom kuier gerus in die snerpende winter weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0be59a57ab1c76800245f858d7e6de25045ea3472faa388c0bf60e2f776947996d2412b3a0ba38877f56879c40a1e7aad26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 25 Primrose Street Kerkgrond 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.393205716979 20.660308327147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang