Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabby Chic Bubble

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mea L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker! Baie lekker oornag plek! Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons was vier gaste. Die plekkie het beslis alles wat nodig is. Baie dankie, Dimi. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Dimitri het ons interessante plekkies uitgewys waarheen ons kan gaan. Dit is lekker by die see en die lekker swembad was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing, memorable, and comfortable. Stay was nothing short of amazing! Thank you to Dimitri and Ina for the amazing hospitality! Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Daar is regtig niks om oor te kla nie. Die eienaar het ons tuis laat voel en ons privaatheid gegee. Kuierarea is baie lekker en intiem. As ek enigiets kan aanbeveel, sal dit dalk 'n smart-TV wees, maar dis ook nie 'n deal breaker nie, want met die WiFi en ons fone kon ons steeds alles doen. Swembad is great. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Home away from home! The hosts Dimitri and Ina were very welcoming. We enjoyed every moment of our stay. We felt very safe and we were given our privacy. We're definitely going back! Was so sad to go home; we're missing the place as well as the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely amazing! We were greeted on arrival by Demitri and Ina and made very welcome. And that is how it stayed. We felt very comfortable (day and night). Load shedding didn't affect us as they have a wonderful inverter. And it was hot but not a problem, the large pool was crystal clear and inviting. The braai (overlooking the pool) was amazing. We were sad to leave Shabby Chic Bubble! And sad to leave our hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Very good stay, superb hosts! Great value for money. Very friendly and most helpful hosts. Very clean and safe accommodation, walking distance to Cliff Path.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Brilliant! Great spot with everything we needed and a fantastic host and hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engela M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Pragtige plek en baie vriendelike mense. Dit is 'n pragtige en netjiese plek. Alles wat jy nodig het, is in die plek. Ons het heerlik gekuier en buite gebraai. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diandra O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lovely place. We enjoyed our stay. The host was very friendly and helpful. Our stay at Shabby Chic Bubble was awesome. The entertainment area was just perfect and where we spend most of our time. We enjoyed every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Demitri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 119, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a2fc66f59709e8d13e1adc7241b304dd2cfef7784ae084edb72f5f958f903aee78e8890dd8c83c8283eaf9506bdc69763e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 119 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.427316637213 19.224478915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang