Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabby Chic Bubble

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Demitri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Shabby Chic Bubble
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mea L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mea L

Lekker!

Baie lekker oornag plek! Skoon en netjies.

Debbie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Ons was vier gaste. Die plekkie het beslis alles wat nodig is. Baie dankie, Dimi.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Dimitri het ons interessante plekkies uitgewys waarheen ons kan gaan. Dit is lekker by die see en die lekker swembad was 'n bonus.

Brandon H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Amazing, memorable, and comfortable.

Stay was nothing short of amazing! Thank you to Dimitri and Ina for the amazing hospitality! Will definitely go back again.

Corin K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corin K

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Daar is regtig niks om oor te kla nie. Die eienaar het ons tuis laat voel en ons privaatheid gegee. Kuierarea is baie lekker en intiem. As ek enigiets kan aanbeveel, sal dit dalk 'n smart-TV wees, maar dis ook nie 'n deal breaker nie, want met die WiFi en ons fone kon ons steeds alles doen. Swembad is great. Ons sal definitief terug wees.

Lionel S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S

Home away from home!

The hosts Dimitri and Ina were very welcoming. We enjoyed every moment of our stay. We felt very safe and we were given our privacy. We're definitely going back! Was so sad to go home; we're missing the place as well as the hosts.

Peter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Absolutely amazing!

We were greeted on arrival by Demitri and Ina and made very welcome. And that is how it stayed. We felt very comfortable (day and night). Load shedding didn't affect us as they have a wonderful inverter. And it was hot but not a problem, the large pool was crystal clear and inviting. The braai (overlooking the pool) was amazing. We were sad to leave Shabby Chic Bubble! And sad to leave our hosts!

Julia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia W

Very good stay, superb hosts!

Great value for money. Very friendly and most helpful hosts. Very clean and safe accommodation, walking distance to Cliff Path.

Stewart A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stewart A

Brilliant!

Great spot with everything we needed and a fantastic host and hostess.

Engela M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M

Pragtige plek en baie vriendelike mense.

Dit is 'n pragtige en netjiese plek. Alles wat jy nodig het, is in die plek. Ons het heerlik gekuier en buite gebraai. Sal definitief weer besoek.

Diandra O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diandra O

Lovely place. We enjoyed our stay.

The host was very friendly and helpful. Our stay at Shabby Chic Bubble was awesome. The entertainment area was just perfect and where we spend most of our time. We enjoyed every moment of our stay.

An-marie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-marie L

Huis weg van die huis.

Ons het so tuis gevoel en het heerlik vakansie gehou. Die plekkie is netjies en veilig. Die swembad was 'n pluspunt. Sal vir seker weer daar bespreek.

Marshall A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marshall A

Sielskalmeerend.

Huis weg vanaf huis. Lekker stil, rustig en veilig. Vriendlike eienaars, sal beslis weer in toekoms gaan kuier.

Jennifer M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Lovely place, private veranda with pool. Thoroughly enjoyed our stay.

The host, Demitri, was friendly and helpful. Very clean and neat. Great value for money.

Helen R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen R

Very peaceful environment.

The pool was lovely. The WiFi connection was rather intermittent, even when there was no load shedding.

Sheree S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree S

Cleanliness, safe.

After my second time being at the house, I never regret staying there, it's always a pleasure staying at the Shabby Chic home️.

Alicia A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A

Fantasties. Lekker knus. Alles wat jy nodig het is daar.

Fantastiese plek. Baie knus en kinders kon lekker rondhardloop op die gras. Ons kon lekker kuier by die braaiplek. Sal definitief weer kom.

Joy S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

It was a pleasure staying at Shabby Chic Bubble. It was worth for the money.

Maybe a broom and mop for inside.

Renee J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee J

We enjoyed our stay.

Host was welcoming and place was clean.

Kenneth D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth D

We had a great time and everything was so beautiful the place and also entertaining area couldn't have asked for a better place definitely will visit again.

The place is close to many shops and 5 minutes away from the beach and Waterfront of Hermanus so nice.

Cassidi P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassidi P

Lovely and perfect.

Our stay was extremely lovely, everything was just perfect. We enjoyed every moment since we got there until the moment we left. We did not expect the place to be big and so beautiful!

Earl B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl B

It was just what I was looking for in a holiday destination everything was convenient.

A very warm welcome as you arrive.

Eathan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eathan P

Extremely friendly hosts and clean home.

Hosts were always available when i needed something. House is beautifully kept.

Candice R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Very pleasant and comfortable.

My family and I had such a lovely stay at Shabby Chic bubble. My kids enjoyed the pool and grass patch tremendously. The owners are very friendly and welcoming and we will definitely return one day. Thanks Demitri and Michelle.

Cerie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cerie P

Netjiese, skoon plek, sal weer daar oornag.

Vriendlike diens. Ons was 2 getroude paartjies en het dit so geniet daar in Hermanus. Dame het net vergeet ons kom daar oornag, maar ons kon die braaigeriewe gebruik en die plek is groter as wat ons gedink het. Baie mooi skoon binne. Ons het net nie die aand warm water gehad nie, maar kon gelukkig die volgende oggend 'n warm stort vat. Baie dankie.

Petrus T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T

Baie lieflike plek, netjies met alles wat vriende benodig.

Gasheer is baie vriendelik. Het ons goed ontvang en behandel. Ons sal beslis weer en weer gaan. Huis is gemaklik en die atmosfeeer is baie rustig en die ideale plek om weg te breek van besige lewe.

Xandre M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandre M

Our stay at Shabby Chic Bubble was great! Lovely space and privacy. Enjoyed the weekend!

Would definitely recommend this place to friends and family. Thank you once again.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Thank you for your feedback. We are very happy you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Shabby Chic Bubble

Shabby Chic Bubble
Elmare S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare S

Heerlik, gasvry, skoon, netjies.

Wonderlike tyd gehad! Fantastiese gashere wat uit hul pad gaan om dit vir ons lekker te maak! Sal definitief Shabby Chic Bubble aanbeveel!

Masabata R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masabata R

Peaceful, Private, Clean

The rooms were clean, very comfortable. The host was incredibly helpful, and the amenities were great. If you need a place to sleep in Hermanus Shabby Chic Bubble it is.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Thank you for your lovely feedback. Hope to see you soon.

Shabby Chic Bubble.

Shabby Chic Bubble
Lizelle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Perfect

It was the most wonderful weekend away with hubby and the kids. Everything we could not even think of. Spacious and so inviting. Every last detail of the place was really thought through. The most friendliest landlord ever. What wonderful person. We are definitely going back there.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

We are so happy you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back.

Kind regards,
Shabby Chic Bubble

Shabby Chic Bubble
Jenay A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenay A

Beste wegbreek van die stad af!

Lekker kuier en ontspannings omgewing! Fyner details is alles aangedink, Baie beindruk.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet.

Shabby Chic Bubble

Shabby Chic Bubble
Sheree S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree S

It was incredible.

Something different and Unique. The place is Beautiful.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We hope to see you soon.

Kind regards
Shabby Chic Bubble

Shabby Chic Bubble
Lucia P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia P

An absolute stunning place.

The shabby chic bubble is an amazing and cosy place to stay. Absolutely beautiful, clean everything you need in a place an more. Would definitely recommend it to others and would most definitely come back again.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Demitri.

Shabby Chic Bubble
Shireen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen M

Amazing.

Our stay was very nice. The people were very friendly and accommodating. I would gladly recommend anyone to go and stay there. I will definitely go back.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We look forward to welcoming you back soon.
Regards
Demitri

Shabby Chic Bubble
Gwendolene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwendolene V

Peacefully and flexible.

We really enjoyed our stay at Shabby chic, owners were friendly and quick to assist if something was wrong. We were able to come and go as needed, and never bothered the owners.

Marinda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H

Het aan die nodige behoeftes voorsien.

Hier en daar klein dingetjies wat bietjie gepla het, maar oor die algemeen aanbeveelbaar.

Shabby Chic Bubble se terugvoer

Hello Marinda. Dankie vir die terugvoering. Laat weet aseblief wat gepla het sodat ons dit kan regstel vir die toekoms.

Shabby Chic Bubble

Shabby Chic Bubble
Yolani L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolani L

Goed toegerus en perfekte ligging. Rustige omgewing.

Ons was aangenaam verras met die netheid en gerieflikheid van Shabby Chic. Ons was vriendelik verwelkom en het niks kort gekom nie. Ons kon heerlik uitrus en lekker kuier.

May-louise V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
May-louise V

Was baie lekker.

Daar was net 'n lekassie in kombuis en in een van die kamers. Sal ook goed wees indien die toilet 'n deur aan het.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 119, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a2fc66f59709e8d13e1adc7241b304dd2cfef7784ae084edb72f5f958f903aee78e8890dd8c83c8283eaf9506bdc69763e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 119 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.427316637213 19.224478915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang