Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Shades of Grey

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shades of Grey is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henry E
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig. Baie heerlik gebly. Rustig. Dié verblyf is loopafstand van die KKNK gronde - so parkering is nie 'n probleem nie.
Apr 2025
Paul En Adeline C
Saam met lewensmaat
5.0
Omgewing is stil en veilig. Winkels en besienswaardighede is binne bereik. Ons het twee nagte oorgebly, en die verblyf was netjies en goed ingerig.
Mrt 2025
Willem N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en sal in die toekoms weer teruggaan. Aangename verblyf en vriendelike gasvrou. Woonstel is goed ontwerp, keurig gemeubileer en uitsteke...
Sien meer
Mrt 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut perfek! Dit was voorwaar 'n baie lekker blyplek. Van die ontvangs, die kamer met alles wat jy mag benodig vir 'n selfsorgverblyf, die geriefl...
Sien meer
Feb 2025
Sharon V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, satisfied, awesome. The hosts were just like their accommodation, one of a kind! We thoroughly enjoyed our stay and will def...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shades of Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011