Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades of Grey

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shades of Grey is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daniel Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly en die gasheer en vrou was baie aangenaam.
Des 2024
Faan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Gasheer het ons hoflik ontvang. Rustige stil buurt. Dit was baie lekker, alles was skoon en netjies. Alle benodighede was daar.
Okt 2024
Philip B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Die verblyf was heerlik ontspanne en ons het lekker gekuier.
Sep 2024
Embeth K
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 sal gerus weer gaan. Dit was baie gerieflik en die eienaars is baie vriendelik.
Sep 2024
Letticia B
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Perfekte verblyf. Johan en Elize is uitmuntende gashere. Ons het heerlik gebly. Tyd was net bietjie kort.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shades of Grey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 9, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang