Shalom Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinevere-weg 16, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R899 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shalom Self-catering Cottage is 'n gerieflike woonstel in die Oos-Kaap in St Francisbaai. Die grasdakwoonstel is op die boonste verdieping en naby die strand, restaurante en winkels geleë.
Die woonstel bied verblyf aan tot 2 volwassenes en het 'n oopplan-ontwerp. In die slaapkamer is 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en komplimentêre geriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien. Swemhanddoeke kan op versoek voorsien word.
In die sitarea is 'n rusbank, stoel en TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is klein maar goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eenplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware. Tee en koffie word met aankoms voorsien. Die woonstel lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jean-Pierre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Guinevere-weg 16, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Shalom Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinevere-weg 16, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap