Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Self-catering Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wim V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Pragtige plek en uitsig so mooi. Beveel dit 100% aan. Ons het ongelooflik lekker gebly! Ongelukkig net 1 aand! Die weer het ruig geraak en ons het binne geëet en net so lekker op die see uitgekyk. Zama, wat ons ingeboek het, was ook net vriendelik en professioneel. Ons sal moet langer gaan volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stunning ocean view! We had a lovely stay. It was lovely hearing the waves from the unit, and the ocean view was beautiful. Also had such a comfortable stay with the thoughtful amenities. We will gladly stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilani R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

So peaceful and beautiful. Small, but so cozy and comfortable. Everything you need. Perfect spot and we will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful stay - cycled, ran and went to the beach. Fantastic! The views are amazing! The cottage is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D S V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies met mooi uitsig. Baie netjies, skoon en al die kleiner maar belangrike dinge is ook alles daar. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil Nelson N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dit was fantasties. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

We enjoyed a perfect stay at this lovely place, nice people. Very nice but not spacious room carefully equipped, with a small terrace and a wonderful view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Retha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons sal verseker weer hier kom bly. Dis rustig, baie mooi uitsig. Ons het lekker gebly, altyd veilig gevoel, en die eienaar is baie aangenaam en maak seker alles is in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juhein L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik. Dit was 'n wonderlike ervaring. Baie rustig by die see. Die sea view is asemrowend. WiFi-geriewe was awesome en ook sonpanele so load shadding was nie 'n probleem nie. Awesome experience.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashreeqa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Weekend away. Nice cosy cottage with breathtaking view of the ocean. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 123
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 123
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 16, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb2b39394bef2e013f16efe710cd71808f726cfcf65c23bbba3461212c042513773eca4b4f213c9c7daa7d809250a9566a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 123 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 16 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162141719816 24.8318513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang