Shangrila-Innibos Country Lodge
Beskrywing
Hierdie pragtige oornagkamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en ’n stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese kamer het 'n Franse tema. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware in. Verder is daar 'n privaat stoep en 'n ingeboude braai. Let asb. dat hierdie eenheid semi-selfsorgeriewe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese kamer het 'n Franse tema. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware in. Verder is daar 'n privaat stoep en 'n ingeboude braai. Let asb. dat hierdie eenheid semi-selfsorg is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese kamer het 'n Franse tema. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware in. Verder is daar 'n privaat stoep en 'n ingeboude braai met sitplek. Let asb.dat hierdie eenheid slegs semi-selfsorg is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese kamer het 'n Franse tema. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware in. Verder is daar 'n privaat stoep en 'n ingeboude braai. Let asb. dat hierdie eenheid slegs semi-selfsorg is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Lieflike oornagslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort en 'n dubbelwasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView in. Die gaste het 'n privaat balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese grasdakchalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n versonke bad en aparte stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke voorsien. Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Openview-kanale en die chalet het 'n gesellige stoep met 'n ingeboude braai en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 'n plattelandse tema. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-be en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, kookblad, yskassie en basiese eetgerei in. Die onderdakstoep het braaigeriewe en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lallapanzi is 'n ongekunstelde grasdak-chalet met 'n oopplan-slaaparea en leefarea. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kindertjies. Let asb. op dat daar nie aparte kamers is nie. Die badkamer het 'n gesonke bad en 'n handstort. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV en buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai- en boma-area. Die eenheid is naby die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lallapanzi 2 is 'n ongekunstelde grasdak-chalet met 'n oopplan-slaaparea en leefarea. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kindertjies. Let asb. op dat daar nie aparte kamers is nie. Die badkamer het 'n gesonke bad en 'n handstort. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie, kookblad, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV en buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai- en boma-area. Die eenheid is naby die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n vrystaande chalet met 2 slaapkamers met dubbelbeddens en ’n gedeelde badkamer met ’n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is vir selfsorg met 'n yskas, kookblad, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en die basiese eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV en buite is daar stoep met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Minorca-geïnspireerde villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n buitelugboma en braai-area. Elke slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het elk 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die villa het ook 'n TV en gaste het toegang tot 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die sitarea waarop 4 kinder kan slaap. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV, 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, kookblad, eetgerei en breekware in. Verder is daar 'n ingeboude braai en 'n onderdakstoep met 'n boma- en braai-area in die welige tuin, naby een van die gemeenskaplike swembaddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid is ideaal vir 'n gesin, Dit het 3 slaapkamers en bied verblyf aan tot 8 gaste. Twee van die slaapkamers is houthuisies wat elk 2 dubbelbeddens het. Daar is ook 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die leefarea het 2 enkelbeddens vir 2 gaste. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid het ’n privaat badkamer met ’n bad en stort. Daar is ’n ingeboude braai, ’n yskas, gaswarmplaat, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware. Daar is ook ’n boma-area en dit is naby die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir groepbesprekings en beskik oor 1 safari-tent met slaapplek vir 2 gaste en 1 houthuisie wat gebruik kan word as slaapsaal-tipe-verblyf vir 8 gaste. Die safari-tent het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en die slaapsaal-houthuisie het 8 enkelbeddens. Beddens kan op versoek anders rangskik word. Die 2 privaat badkamers het elk 'n stort. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kampkombuisie is met 'n yskas, warmplaat, mikrogolfooond en basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n lieflike boma/braai-area en die tente is naby die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
8 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 3 slaapkamers en en suite-badkamers met storte. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die middelkamer het 1 stapelbed vir 2 kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n groot onderdak-dek met ’n eetarea en ’n TV-area voor die slaapkamers. Die aangrensende kombuisie het ’n yskas, kookblad, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n broodrooster en basiese eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ingeboude braai, ’n knus boma en vuurput, asook 'n privaat plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié grasdak-eenheid het slaapplek vir 14 gaste in 7 pragtige kamers met koninggrootte-beddens. Drie van die kamers het en suite-badkamers en die ander 4 maak gebruik van privaat badkamers in die gang wat slegs storte het. Al die nodige linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n sit- en eetarea met 'n TV en die kombuis het ’n yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as basiese eetgerei en breekware. Nog geriewe sluit 'n ruim, privaat boma en braai-area, en 'n groot, lowerryke tuin naby die swembad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Stel huisreëls sal met aankoms aan alle gaste oorhandig word.
Ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar vir kamers wat nie ontbyt by die tarief ingesluit het nie, sowel as 'n verskeidenheid spa-behandelings. Doen asb. met aankoms navraag oor tariewe en maak 'n voorafbespreking.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R104/Ou Rustenburg-weg, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang