Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangrila-Innibos Country Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Precious M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Peaceful. It was great, the staff and host are very friendly. They checked up on us and kept us in the loop. Unfortunately, we couldn't have breakfast as the chef was not okay, but they informed us and apologised for that. It is indeed a good place to come and relax away from the busy city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinde G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties. Dit was vreeslik lekker. Ons het dit baie geniet. Oulike plek en sal beslis weer daar kuier. My moeder het met oppak tyd oor haar eie sak geval en haar been gebreek, hulle was dadelik daar en het ons bygestaan deur alles. Sou ook help sou ek nog 'n aand moes oorslaap om naby my moeder te wees. Hartsmense waarvoor ek so dankbaar is. Mens het meer sulke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Shangrila-Innibos Country Lodge
Goeiedag Melinde Ai, dit is baie hartseer wat gebeur het met jou moeder, veral nou dat sy steeds le en wag. Ek wil net sê dat ons baie bly is dat julle die verblyf geniet het en ons hoop regtig om julle weer te sien. Sterkte met alles.

Stephen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker, ristig. Dit was baie lekker, die eenheid waarin ons was, was baie goed uitgelê en die mense was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Shangrila-Innibos Country Lodge
Goeiedag Stephen Hoop dit gaan goed Baie dankie vir jou terugvoering, en ons hoop om julle gou weer te sien.

Natasha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlike ervaring, plek en mense. Ons het heerlik gebly in ons huisie en die beeldskoon van die eiendom en omgewing geniet. Harry en die instandhouding span het uitgestaan. Hulle is baie bekwame en doeltreffende mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Shangrila-Innibos Country Lodge
Goeiedag Natasha Hoop dit gaan baie goed, en dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg, en soos julle weet, probeer ons om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel. Ons sien julle binnekort

Yolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige atmosfeer. Diens is uitstekend. Dit is 'n baie rustige plekkie. Naby alles gewees. Die diens is fantasties met vriendelike personeel. Sal weer enige tyd soontoe gaan. Baie dankie dat hulle ons so vriendelik verwelkom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bietjie naweek weg breuk uit die stad uit. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome and excellent stay. Our stay was very warm and welcoming, excellent service and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Shangrila-Innibos Country Lodge
Thank you for your wonderful feedback, Alvin. We really do appreciate it and will always welcome the two of you back with open arms. It was such a pleasure having you stay over with us. Blessings to you.

Petra A
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Amazing. Wat 'n pragtige plek met vriendelike en behulpsame diens, van die ontvangspersoneel regdeur tot die skoonmakers en mense wat in die tuin werk, is so oulik. Die chalet waarin ons gebly het was netjies en baie mooi. 'n Mens kan sien alles wat in die lodge gedoen word, is met liefde gedoen. Daar is soveel detail wat die plek net anders maak. Die rustigheid omvou mens en die oord is netjies en goed opgepas. In die aand is die plek absoluut sprokiesmooi. Ons sal aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowend. Die rustigheid van die lodge het ons harte gesteel. Ons sal beslis weer die lodge gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Shangrila-Innibos Country Lodge
Baie dankie Celest Ons waardeer jou terugvoering, asook die terugvoering wat jy persoonlik aan ons gestuur het. Ons sal julle met graagte weer wil sien, en gesëende 2024 vir julle almal!

Melody M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Outstanding. The best with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Shangrila-Innibos Country Lodge
Good day Melody, Thank you for the review, we really appreciate it. We are truly looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104/Ou Rustenburg-weg, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMTRhMDY2LTgxNTgtNGQyMC1iYTZlLTAyZGZiY2ZkOWJhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 219 5 1 4 R104 Old Rustenburg Road Zandfontein 0280 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.719254232344 27.808401941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang