Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanthi Apartment 4

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Marina A
Kort verblyf
4.2
Des 2024

Ons was 6 persone, ons en 4 kinders en skoonkinders. Die woonstel is nog baie nuut, maar swak toegerus en beplan. Die borde pas bv. nie in die skottelgoedwasser nie. Daar is nie genoeg handdoekreëlings nie. Die handdoeke is regtig dun en te min vir so duur en mooi woonstel. Ons badkamer het bv. geen badmatjie of klein handdoekie gehad nie, en 'n mens kan nie 'n week lank met slegs 1 stel dun handdoekies regkom nie. Die nabygeleë nagklub en geraas snags, en bottels en asblik aanry en wegvat baie vroeg soggens, is baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Shanthi Apartment 4
Thank you for leaving a review and for all your feedback, we truly appreciate it. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 224

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandra-pad 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5083106138adda69d8d85f544c3efb23510c0a3023ddf3ba53b06946d9f27fcc33281b67b1e5fe5b0755da4ecc822a1c6246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.543190209657 31.213986158371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang