Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shark Cove

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Collin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was van top gehalte en die prys was reg. Weereens baie dankie. Hi, jammer vir die ongerief dat ek nie laat laat weet het nie, maar ons sal beslis weer kom. Die plekkie is regtig rustig en geskik vir my en my metgesel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kort maar lekker. Baie lekker en netjies. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Worth every cent. Double-storey white house opposite outside light is shining directly on Shark Cove, especially the one bedroom is too bright.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Kleinbaai en omgewing is baie interessant. Ons het heerlik gebly by Shark Cove huis. Die binnebraai was 'n wenner!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

What a really lovely stay at Shark Cove. We had such a nice stay at Shark Cove! It is such a lovely space with a very generous braai room! Can't fault anything! It was really peaceful and quiet, and the hosts were great too! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Goeie verblyf. Gemaklike kamer en badkamer. Die kombuisgeriewe laat gemaklike inbly-eet toe. Addisionele snoepgoed is 'n oulike idee!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jacomien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Baie gerieflik. Baie lekker, net jammer cottage kan nie deel van die huis word indien nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dickey V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Sal nooit weer daar boek nie. Baie skoon en netjies. Lekker restaurant, Kuslangs. Ongelukkig is die gasheer of gasvrou so manies met voorskrifte dat jy nie wil braai of kuier nie. Jy maak skoon heeltyd, altyd sonder ophou om tog net nie uitgesit te word nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Piet C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Absoluut uitstekende akkommodasie geriewe. Pragtig skoon en netjies, gemaklike toegang en kan beslis geadverteer word as rolstoelvriendelike akkommodasie. Stil omgewing en veilig. Alle geriewe is daar, asook linne, net nodig om jou klere en kos saam te neem. Baie dankie vir 'n puik en uitstekende plekkie. Heerlik gerus en sal beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yashkar A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Great stay. Host provided great communication with regard to check-in etc. Fresh towels every day would have been nice. It's also very difficult to do dishes with just the bathroom sink. Otherwise, a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 4, Kleinbaai, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4845b86d5bf4a5f7dd483b871f48c7a229e29f15b44aa2dc2f4db54eec6f227d28fecd73bafc191850a34e82dfaab40aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Du Toit Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.612846538787 19.358544674453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang