Sharwood Place
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sharwoodweg 54, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sharwood Place is in die gesogte voorstad Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is gerieflik geleë, naby die strand en lughawe.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede met privaat ingange en kombuisies wat goed toegerus is. Die eerste eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas. mikrogolf en ketel.
Sharwood Place bied gratis WiFi en sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, seilplankry, branderplankry, gholf, voetslaan en seiljag in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hanti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sharwoodweg 54, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Sharwood Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sharwoodweg 54, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang