Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SHB Sonvanger

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lorna Cole C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Relaxing and friendly. A beautiful place to spend time with gracious hosts. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Thank you, Lorna, for the beautiful messages and pictures left for us. Hope you will visit again.

Arend G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Pragtige nuwe dubbelverdiepinghuis in sekuriteitsarea teen die see. Moderne geriewe en loopafstand see toe. Vriendelike Maryke het ons ontvang met die ongelooflikste mandjie vol verrassings. Wyn, kaas, ciabbata brood, ens. Dit is vir my die cherry op die koek op die huis met moderne geriewe (bv. wasmasjien en tuimeldroër), loopafstand van die see, mooi uitsigte vanuit kamers op boonste verdieping, naby winkels en restaurante, binne sekuriteitsarea, ens. Sonvanger word ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Vreeslik dankie vir die mooi boodskap. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te kan bederf sommer gou weer. Groete Amorette

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Onvergeetlike lekker verblyf! Ons het so 'n lekker tydjie gehad in die huis. Jy het nie nodig om iewers heen te ry nie. Die huis het alles wat jy nodig het, die mooiste uitsig oor die see en dit is naby winkels. Ons beveel die huis definitief aan. Ons wens ons kon langer bly, maar ons sal beslis weer kom. Dankie vir 'n baie lekker kuier en uitstekende diens. Julle is in die regte bedryf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Hallo Henk, Vreeslik dankie vir jou mooi boodskap. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer terug te sien. Blomme tyd is ook baie spesiaal op die Weskus. Mooi bly en veilig wees Groete Amo & Colette

Janine L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Lovely stay, loved the hanging chairs. Beautiful home, fully equipped. Very close to the ocean. Very friendly owner and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Amorette
SHB Sonvanger
Thank you, Janine. Hope to see you again.

Irma M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties, mooi, rustig, goeie hartlike ontvangs en diens van eienaars. Dit was heerlik om te kon wegbreek van 'n besige skedule en langs die see te ontspan. Die see-uitsig uit elke kamer en die hoofdek en die kort loopafstand na die see was pragtig. Die eienaars het ons hartlik ontvang en hulle diens van uitstekend. Ek sal enigetyd weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Goeie More Irma, Vreeslik dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly dat als volgends julle verwagtinge was en kannie wag om julle gou weer te huisves nie. Geseënde jaar vir julle verder

Robyn D
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Most exquisite spot. We had such a lovely stay. Our hosts made us feel right at home with a lovely basket full of fresh bread, wine, cheese and preserves. We had our 4 pups with us which loved the garden. Stunning views, loved the indoor braai. It was just fantastic. We cannot wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amorette
SHB Sonvanger
Dear Robyn, thank you so much for your lovely review. Nothing makes us more proud than to have our guests leave happy. We hope to host you soon again.

Marius S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Heerlike Paasnaweek. Lieflike, stylvolle huis met panoramiese uitsigte oor die oseaan en ruim spasie. Slaapkamers is baie gerieflik en die welkom skinkbord was 'n lekker verrassing. Ons sal weer kom, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amorette
SHB Sonvanger
Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit laat ons trots voel om Sonvanger te adverteer. Hoop om julle weer terug te hê binnekort

Karin O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Lieflike plek reg op die see. Ons het 'n ongelooflike week geniet by SHB Sonvanger. Sune se ontvangs was hartlik - oulike voorstelle gehad waar ons die 1e aand lekkerste vis & 'tjips' kon koop. Die welkom-skinkbord was ruimhartig en 'n heerlike afskop vir die week! Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het (selfs lekker snoesige kombersies as daardie windjie koud om die hoeke waai). Toe die stoof se gas klaar geraak het, was Sune flink om vir ons 'n nuwe bottel af te gee. Ek kan aan geen rede dink om die plek nie met groot vrymoedigheid aan te beveel nie. Ons het so lekker gerus en is nou herlaai vir 2022. Baie dankie julle, as ons weer in SHB kom draai, sien jul ons beslis weer!!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Wow, so 'n warm en trotse gevoel in ons harte. Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Charl P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Pragtige plek op die strand! Sielsalig! Huis is baie goed geleë, skoon en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Baie dankie Jacques vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle weer te kan huisves. Veilig bly.

Louis V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Fun, safe and exciting. Spacious and very comfortable. 1 minute walk to the sea and 2 minute drive to town. Love it and will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amorette
SHB Sonvanger
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het julle kuier geniet. Hoop julle sal sommer gou weer terug wees. Groete SHBSonvanger

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Sandy Point Beach Estate, St Helena-baai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03c863ff32ca37da46bf75d77c1d2c0c30863fa73765d1f7ae20c94ca44e2b6d98947b1b180d3350cb87833aa469cfc3db53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.735843457973 18.002849196057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang