Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shebamona

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2862, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shebamona is in Marloth Park geleë en bied selfsorgverblyf in 'n ruim huis met slaapplek vir tot 8 gaste.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n balkon met lieflike uitsigte oor die omgewing. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die ander 2 kamers is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n dubbelbed in elk. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer ontspan. WiFi en DStv is beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die stoep wat met 'n gasbraai toegerus is, of op warm dae in die privaat plonspoel afkoel. Skoonmaakdiens is gedurende die week beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid kry om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voëlkyk te doen, fiets te ry, te stap. Die dorp bied ook 'n waterpark, en putt-putt sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tarentaal-laan 2862, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Shebamona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2862, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd0f2b80f21e3e921373892216d0d363510e075c9342b4e603a7bc2d45c164a23ce8753e51d435a2c173ca5488740b0dc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2862 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33640787687 31.79597635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang