Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shebeth Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Shebeth Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joffre C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joffre C

Fantasties.

Fantastiese akkommodasie met alles wat 'n mens nodig het.

Chinay N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinay N

Was al meer as een keer daar.

Baie lekker. Sal weer gaan.

Immaculate N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immaculate N

The place is wonderful but security is unreasonable and very rude and unprofessional.

Shebeth is a beautiful place indeed. We loved every bit of the house. It is fully equipped to cater for all our needs. The only downside we had is having security at our doorstep every few minutes and we were told we were making noise for the neighbours and animals. We were reasonable during the day as we were outside, and then in the evening we went inside. But we were told by security that we must go back to where we came from, which was rather very rude and unnecessary. We felt attacked, especially on Saturday, to a point that we all went to bed early as we just couldn't enjoy ourselves anymore.

Marius P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Hi, hoop dit gaan goed. Ek wil graag net vir jou sê baie baie dankie.

Hi, hoop dit gaan goed. Ek wil graag net vir julle sê baie baie dankie vir julle huis. Dit was so lekker gewees, en alles was perfek. Julle huis is goed toegerus en ons het niks gekort nie. Ons sal van nou af net julle huis bespreek. Ek sal definitief julle plek vir al ons vriende en familie aanbeveel. Ons sien sommer gou weer. Baie baie dankie. Groete, Marius.

Heidi V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

We enjoyed a relaxing stay, the place has everything you need, is very clean.

Fantastic vacation! Will definitely recommend this place to others.

Rohan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan S

Uitstekend.

Baie lekker gewees, dankie.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your great review , glad you enjoyed your stay.

Shebeth Self-catering
Leoni V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Baie lekker, sal weer gaan.

Diens en plek was baie goed, dis waarde vir geld.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your lovely review, happy you enjoyed your stay.

Shebeth Self-catering
Denton A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denton A

Awesome, value for money.

Well-equipped house with an awesome view. More than expected.

Shebeth Self-catering se terugvoer

I’m so happy to see your satisfaction.

Shebeth Self-catering
Estee H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee H

It was magical.

Very well-equipped home, very tidy. Private and beautiful view of the bushveld. The owner is also very friendly and assisted with everything. We will most definitely book again.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your lovely review.

Shebeth Self-catering
Salome B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

Fantasties!

Shebeth was pragtig, netjies en veilig! Ons het gemaklik gewoon en het als gehad wat ons nodig gehad het! Baie wild gesien, die luiperd het ons selfs gesien vroeg die oggend van die balkon af! Ek sal beslis dit voorstel vir groepe en selfs 'n rustige wegbreek saam jou geliefde!

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your lovely review.

Shebeth Self-catering
Thana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D

Pragtig skoon, gerieflik en stylvol. Beslis waarde vir geld.

Beste Claire. Baie dankie dat ons die geleentheid gehad het om daar te kon kuier in gemak, lieflik skoon beddegoed en handdoeke. Sal julle plek as 5 ster aanbeveel! Vriendelik ontvang en buitelugkuier geniet.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your great review.

Shebeth Self-catering
Corrie U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie U

Onvergeetlik lekker.

Baie lekker plek. Uitstekend goed toegerus. Alles wat benodig word en meer was daar. Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your lovely review, glad you enjoyed it.

Shebeth Self-catering
Siyabonga M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siyabonga M

We enjoyed the house we were in and we didn't even have to drive out for anything.

It was great. We enjoyed every minute of our stay.

Nico V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Was baie lekker en baie geniet, sal weer gaan.

Dink daar moet gekyk word na ligte of krag met loadshedding.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you, we will look into it.
Regards,

Shebeth Self-catering
Lizelle H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Rustige atmosfeer baie veilige omgeweing.

Ons het heerlik gerus. Die huis is baie goed toegerus goeie waarde vir geld.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Glad you got a good rest & enjoyed Shebeth.

Shebeth Self-catering
Elri C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri C

Fantasties.

Wow. Wonderlike plek. Lekker groot. Mooi kuierarea. Waar mamma en pappa kan onspan, terwyl die kinders swem. Baie mooi uitgelê en die hele plek vloei net reg van die kombuis tot die braai en swembad area. Daars genoeg spasie om te beweeg. Dis baie privaat niemand kan jy sien nie. Dis die perfekte plekkie vir n rustige, luukse wegbreek. Baie mooi.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your stunning review. I am so glad that you got to relax and enjoy some family time.

Shebeth Self-catering
Solomon M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon M

Wow great.

Great everything good you can stay or spend months the vibe good apartment.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for your lovely review. You are welcome to stay for months.

Shebeth Self-catering
Tania V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Baie lekker!

Sal graag weer die plekkie besoek!

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you, I’m so glad you enjoyed it.

Shebeth Self-catering
Rynie O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynie O

Wonderlike bosveld-ervaring.

Skoonmaker daagliks op perseel voor 08:00, kan steurend wees as mens bietjie later wil slaap of vroeë koffietjie in nagklere op stoep wil nuttig. Dalk skoonmaker as opsionele ekstra? Waarsku ook net toekomstige gaste om eie toiletpapier saam te neem.

Beverley A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley A

A lovely family bush get away! Relaxing!

We thoroughly enjoyed our stay here. The braai area and deck by the pool are lovely. Great view looking into the bush with regular visits by various animals: kudu, nyala, duiker, wildebeest, warthog and bush babies. We loved sitting on this outdoor area around the braai. We visited the Kruger Park daily too. The indoor lounge and kitchen is a bit small for large groups but it was fine for us and the kitchen is well equipped. Beds and showers were good. There is no plan to assist during the load shedding, but luckily it did not affect us at all. The large bedroom above the garage has an odd open-plan bathroom - we would suggest to stick some anti-slip tape on the shower base as it is very slippery. The shower head is a bit low too. Otherwise a lovely place and a perfect, relaxing getaway! Many thanks.

Michelle K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Big enough for everyone. Kept clean daily. Nice location, lots of animals.

Away from the buzz. It was nice and quiet with other houses being far away. The pool was kept clean. The deck and swimming pool were the best. We enjoyed the aircon and fans. The towels and linens were kept clean.

Daleen N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N

Privaat, gemaklik, rustig, skoon en netjies.

Ideaale plek vir vriende en familie. Om met 'n vuurtjie en swembad rustig en privaat te kuier met 'n pragtige uitsig oor die area. Sal enige tyd weer Shebeth besoek.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for the lovely review! You are welcome back anytime!

Shebeth Self-catering
Leizelle D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leizelle D

Big beautiful place.

Very nice, neat and clean place.

Shaun V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V

Goeie verblyf, paar probleemareas.

Ons het baie lekker gebly, netjiese plek, veilig en skoon. Die krag was af die een oggend, en dit het gelei tot geen warm water, en kon glad nie die eienaars in die hande kry nie. Die R1000 deposito wat betaal was, was eers 'n week later terug betaal na ek moes bel net om dit te kry.

Chrisna F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna F

Fantastiese kuierarea maar instandhouding nodig.

Die kuierarea met die swembad is fantasties en ons het die hele tyd daar gekuier. Ons kon die een huis nie gebruik nie want daar het vlermuise nesgemaak en hulle het in die aand rondgevlieg in die kamer. Die huis het ook instandhouding nodig. Geen van die werkers op die perseel het ook maskers gedra nie.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Hi Chrisna. Thank you for your review.

Please can you let me know the things that you noticed that need attention /upkeep.

Thank you for letting me know about the bats , if I had know when you were there, I would have someone come in a remove them for you, which I will now do.

Thank you for letting me know about masks, they have been instructed to wear them, I will enforce this again

Shebeth Self-catering
Marinda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda V

Wonderlike familietyd maar huis was teleurstellend.

Ons bly vreeslik baie in Marloth en het Desember Shebeth gebook as 'n familie. Op ons aankoms was ons verras - die huis het op die webfoto's baie groter gekyk, asook die swembad. Dis 'n wonderlike property maar is beslis nie ingerig vir 12 mense nie. Daar is net 2 pool loungers, ACs het nie gewerk nie, remotes het nie baterye gehad nie, die huis het 3 yskas te waarvan net 1 gewerk het, aan die einde van die week het hulle die garage yskas kom regmaak wat toe die woonstel bo die garage se krag trip so ons moes die yskas afsit. Ons moes ons kos op ys koud hou en moes weggooi. Die tegnikus het genoem dat dit 'n bestaande probleem is. Die huis en woonstelle was nie skoon nie, daar was smeermerke op die yskaste en kaste, vreeslik baie stof en spinnerakke. Ventsterhandles is gebreek, skuifdeur bo is baie moeilik om oop te kry. Die tuinkraan was gebreek en het baie erg water gemors, ons het dit aan die skoonmaker gerapporteer wat die eienaar gekontak het alhoewel die skoonmaker geweet het van die lek en dit net gelos het. Die hoofslaapkamer se bed het gebreek, dit het gelyk asof die support beam van die bed na die tyd ingesit is so ek vermoed die bed was gebreek van te vore. Die potte is meestal gebrand en sommige geroes, daar is nie genoeg sjampanjeglase vir die aantal mense wat die huis kan vat nie. Die DStv was nie aan nie, ek het kontak gemaak met eienaar en na omtrent 2 dae is hy toe aan. Soos gemoem, die huis lyk regtig baie groter en meer indrukwekkend as wat dit is op die web. Die huis het regtig baie potential maar het dringend aandag van die eienaar nodig veral wanneer dit kom by maintenance en cleanliness. Ons het baie geld betaal vir die week en ons het 'n wonderlike tyd as familie gehad maar die probleme met die huis was baie teleurstellend veral as mens kyk na wat ons betaal het en die ongerief wat dit veroorsaak het. Die feit dat daar swemhandoeke was was regtig great, nie baie huise bied dit nie.

Ina G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina G

Awesome stay.

See stars.

Louis V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Great Experience. A lot of Game surrounding the home. Fireplace and swimming pool makes it even better.

Great Experience. A lot of Game surrounding the home. Fireplace and swimming pool makes it even better.

Giulia B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giulia B

Lovely but there are a few changes which need to be made.

The accommodation is lovely for a big group. There are a few improvements which can be made: upstairs cottage needs proper curtains and the toilets need doors, there was not enough crockery and cutlery for the number of people staying in the house and the upstairs cottage needs maintenance. The pool and braai area are stunning and relaxing, kitchen is well sized and is comfortable.

Shebeth Self-catering se terugvoer

HI Giulia. Thank you for your review. My apologies for those things you have noted. Due to COVID we have not been able to frequent the house and have relied on our housekeeper to keep us informed of improvements needed. I would like to get a bit more info on your concerns, so I can make the improvements needed. I will send you a message to get it, thank you.

Shebeth Self-catering
Dylan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan D

Great stay with everything and more.

We had a wonderful stay, everything that was described was available. And more. We highly recommend Shebeth to anyone, we'll definitely be back.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Dear Nastassja

Thank you for the lovely review, I do appreciate it very much.

I am glad you enjoyed your little break away in the bush and we hope to see you soon!

Kind regards,
Claire

Shebeth Self-catering
Lihanna G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lihanna G

Goed toegeruste, netjiese eenheid teen 'n billike prys en vriendelike eienaar.

Die plek was netjies en skoon, met pragtige uitsig oor die natuur, rustig, net als wat ons nodig gehad het vir 'n blaaskans teen 'n bekostigbare tarief. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en ook aanbeveel vir ons vriende en van my kliënte wat in daai rigting mag beweeg.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Thank you for the lovely review Lihanna. I'm very happy to hear that you enjoyed your stay. Next time you will have to visit in summer when the bush is lovely and green. Thank you for your willingness to refer your guests. We look forward to working with you on that.

Shebeth Self-catering
Retha M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Retha M

Ons het baie probleme ondervind.

Aircon en die klein kamer se remote sonder batterye. Stort en wasbak in dieselfde vertrek was verstop. Het die volgende dag iemand gestuur om oop te maak. Wasbak in groot kamer ook verstop. Het self oopgemaak. Aircon in groot kamer maak nie koud nie (vertrek te groot vir so 'n klein aircon). Die krag het gedurig getrip. Nadat die munisipaliteit dit ' paar keer kom aansit het, het ons self ondersoek ingestel en 'n hot connection aan die munisipaliteit se kragboks opgespoor. Op die derde dag het hulle die kabel vervang en alles werk vir 'n ruk beter. In die groot kamer het die krag nog steeds bly trip. Die muurprop is stukkend en word met 'n stuk tape vasgeplak om aan te bly. Iemand het n plan probeer maak daar, maar dit het aanhou trip. Ons het later die bedlampies uitgeplug om aircon te laat werk. Ons is genoodsaak om van die yskaste af te sit om die kragverbruik te verminder om sodoende alles te laat werk. Ek dink die bedrag vir 4 dae verwag 'n mens om geriewe te hê wat werk.

Shebeth Self-catering se terugvoer

Unfortunately, these are mostly problems that I could not foresee coming and it’s very unfortunate that all these problems happened at the same time as the guests stay.

The blocked bathrooms were due to large rainfall that filled with septic tanks, we could not foresee it, but I got a plumber to fix it and someone to drain the Septic tank immediately.

The power, I did advise the clients not to put the one fridge on, and there were 3 additional fridges available. The park was very full, so power surges do happen and as mentioned, a problem or fault was on the municipalities side and not within my control.

The minute I was made aware of the airconditioning not functioning, a repair service company was contacted.

I feel awful that these guests had to experience all these faults, but I’m my defence, I tried to rectify everything quickly.

Shebeth Self-catering
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R5 400
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1926, Marlothpark, 1763, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA047f0dfe0ab9ed697bffee20310be91a93e2fdfbbe0951351bd2caef112f74e06b1eda88d2cfe4d7a896120ea76f4bcab647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 12 mense 32 5 1 5 1926 Mamba Street Marloth Park 1763 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.342106660241 31.7731011374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang