Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shekinah At Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 11, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shekinah At Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Palmiet in Kleinmond. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek by die see saam met vriende en familie aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.

Die huis slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Geneke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Delportstraat 11, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 11, Palmiet, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63be8d70da17bece7f7b0f790e4463664bb66b3eb517b06c47ede5ed9d9beab8d4879dd1112571aa92bd355f32c7fe90defe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 11 Delport Street Palmiet 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3421744 19.0124655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang