Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelbourne Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rod C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

A pleasant and enjoyable stay, thank you. Beautiful area, quiet. Gugu very welcoming and friendly. I was offered coffee or fruit juice on arrival. Very comfortable and spacious accommodation and stylishly fitted. The hardwood slabs are a beautiful addition (bedroom as a countertop and bathroom).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier en gebly en sal definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid was uit die boeke en almal was baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie meer as wat ek verwag het! Dit was heerlik! Gugu is die gastehuis se grootste aanwins. Ons het haar laat weet ons gaan later as die aankomstyd arriveer. Sy was so gaaf om vir ons te wag en het die heerlikste koffie voorgesit. Ontbyt die volgende oggend was heerlik! Gugu doen soveel moeite om mens welkom en gemaklik te laat voel. Die bed het heerlik geslaap en die eenheid was skoon en netjies. Ons wou vroeg vertrek en Gugu het weereens 'n heerlike ontbyt voorgesit. Baie dankie Gugu vir jou uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Pragtige plek! Dit was 'n heerlike ervaring om by Shelbourne Boutique Lodge te bly. Die plek is pragtig, ek wens net die ontbyt was ingesluit by die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vahesh A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Another hidden gem. We booked at Shelbourne Boutique as a stopover for a night. We were very pleased with the overall use of space and the neat, clean accommodation. My family was very comfortable at the lodge. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great! Had a great stay. Thank you for hosting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcus
Shelbourne Lodge
Thank you so much for sharing your rating with us. We hope to see you again in the future.

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly! Beveel die verblyf beslis aan en gaan weer hier bespreek. Vriendelike diens, netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcus
Shelbourne Lodge
Baie dankie! Marlene was a lovely guest. Thank you Adele.

Tavia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

No comments. No comment, no comment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig, sentraal geleë. Ons self het lekker uitgerus. Ons het baie lekker gebly. Gugu is 'n ster in gasvryheid. Ons sal vir seker weer by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelbourne-laan 29, La Lucia, Umhlanga Rocks, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25eb0ec502ba1b1771f72e3014961d165674aab71885c02680deb5eab6fa855385155fc02b61a349e87963e4f5e2fbf238e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 29 Shelbourne Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.74733 31.066237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang