Shells Beach House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shells Beach House is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Country Club Langebaan. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na vakansieverblyf naby die kus.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n omsetter word vir kragonderbrekings voorsien.
Daar is 'n onderdakstoep wat na 'n bekoorlike, privaat tuin met buitesitplek en 'n houtvuurwarmbad lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die strand, winkels en gewilde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang