Shells Beach House
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shells Beach House is 'n romantiese selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in die rustige Langebaan Country Club. Hierdie eenheid is ideaal vir paartjies wat droom van 'n wegbreek naby die see.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het 'n knus rusbank, 'n TV en 'n binnebraai. Gratis WiFi en 'n omsetter vir kragonderbrekings is ook beskikbaar.
Die onderdakstoep lei na 'n privaat tuin met buitesitplek en 'n houtvuur-warmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, winkels en gewilde restaurante.
Belangrike inligting:
🔹 Geen kinders word toegelaat nie.
🔹 Dunes, Waves en Shells Beach House is op dieselfde perseel geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir groter gesinne wat al drie eenhede saam wil bespreek.
🔹 Ons hoof fokus is op rustigheid, 'n romantiese atmosfeer en 'n ontspanne wegbreek. Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Shells Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang