Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shells Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shells Beach House is 'n romantiese selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op 'n gedeelde eiendom in Langebaan Buiteklub geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na vakansieverblyf naby die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die aangrensende leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n omskakelaar word voorsien in geval van kragonderbrekings.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep geniet wat lei na 'n bekoorlike privaat tuin met buitesitplek en 'n houtvuur-bubbelbad. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien en die eiendom is gerieflik naby die strand, winkels en gewilde restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shells Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Country Club, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f2cb1fcb92b3d4be61cec76a2511a24c3264ed6244b1c462d1beaa7a29eb27777161e7243cbcd432da2a5bae299e7c222a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Anchorage Close Country Club 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0893381 18.0395244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang