Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shells on the Beach

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Cailie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely! The accommodation is a lot more spacious than the pictures indicate and we were extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Besigheidsrit na PE as gesin met 'n troeteldier. Ten spyte van die onplesierige weer was ons tydjie by Shells on the Beach definitief waarde vir geld. Rustige en pragtige omgewing. Diere- en kindervriendelik. Modern en netjies. Ons sal dit vir seker aanbeveel, wel een aanbeveling alhoewel dit ons kuier nie vreeslik beïnvloed het nie sou dit baie aangenaam gewees het om 'n afdak op die stoep te hê wat ons kon beskut teen die reën. Verder waardeer ons die vinnige terugvoering rondom beskikbaarheid en die goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Heerlik, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Ongelooflike pragtige uitsig oor die see! Sal beslis weer gaan kuier! Besonderse mooi plekkie met die see op jou stoep!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Ontspannend en weer verfris. Die gedruis van die golwe en die uitsig is onverbeterlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Peaceful. Very peaceful and relaxing atmosphere. Would love to be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Rusplek, "recharge" lekker. Die gasvrou was baie diskreet, die verblyf is privaat en reg by die see, jy vergeet dat jy buite 'n groot stad bly, die geraas van die branders doen wonders vir jou siel. Die eenhede het alles in. Dis regtig baie gerieflik. Ek sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b1e123d2cca182bac5a78c14f8953c7e27f38e5e2e168e27601faca48b8e39cd3a2368b008d15331a00728ba616a13e4e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 55 Seaway Drive Kini Bay 6007 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019243929637 25.373358971793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang