Shells on the Beach
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shells on the Beach bied seefront-selfsorgverblyf in die kusdorpie Kinibaai in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstelle is in 'n rustige omgewing in 'n tuin geleë en die klipperige skulpstrand van Kinibaai is net 'n hanetreetjie ver.
Verblyf word in 3 woonstelle met privaat ingange, gemaklike beddens, leefareas, kombuisies en balkonne met see-uitsigte gebied. The Shell is 'n oopplan-enkelwoonstel met slaapplek vir 2 gaste en The Waves en The Beach bied elk slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind.
Elke woonstel is met diefwering en ander veiligheidskenmerke toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe, WiFi en parkeerplek in die oprit, asook direkte toegang tot die strand. Die woonstelle is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
- Gaste dink Shells on the Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarendon Marine Seaview Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang