Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SHES Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Regie D
1 nag
5.0
Sep 2024

It's safe and very quiet. I loved it. I was free and the people were so nice. I would definitely sleep here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Regie Thank you so much for your review. It's much appreciated. You were a star of a client. It was a privilege to have you as a guest. Hope to see you again. Regards, Cornelia

Hannes P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en rustig. Sal weer oorstaan indien nodig. Ons het baie lekker gekuier. Net een nag oorgestaan op pad Johannesburg toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Hannes Dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie vir u ondersteuning. Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het. Vriendelike groete, Cornelia.

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie oornagplek! Cornelia se diens en ontvangs was uitstekend! Baie lekker gebly. Gemaklike oornagplek en dit is toegerus met wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Fanie Baie dankie vir u resensie, waardeer dit opreg. Glo ons gaan u sekerlik weer sien. Vriendelike groete, Cornelia

Anita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik woonstel en gasvrou. Was net vir een aand, maar sal definitief weer gaan. Puik diens en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Anita Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle hier te kon hê. Ek glo ons sal julle weer sien. Vriendelike groete Cornelia

Wilicia E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfek, netjies en vriendelike ontvangs. Inderdaad was dit 'n aangename tydjie by SHES Self-Catering. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Wilicia. Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg. Dit is wonderlik om te verneem dat julle die verblyf geniet het. Ek glo dat ons julle weer sal sien. Vriendelike groete, Cornelia

Jacobus S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Mooi plekkie in 'n stil gebied. Die gastehuis is in 'n rustige gedeelte van Kimberley geleë, weg van hoofweë en swaar verkeer, dog binne stapafstand van die mees belangrike besighede. Die kamer is goed ingerig met 'n behoorlik toegeruste kombuisie en stortkamer (ek het nie die ander eenhede besigtig nie). Vir diegene wat nie in die dorp wil stap nie, is daar Uber en Bolt beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Jacobus Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Jy is welkom om weer te bespreek. Vriendelike Groete, Cornelia

John T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Friendly host and a safe location with everything available. Really enjoyed our short stay and when back will definitely stay there again. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi John Thank you for your review, it's much appreciated. I'm happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you and your family again.

Angie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Dit was die beste en naby als gelee. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Angie, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Glo ons sal julle weer sien.

Madelein K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik, gasvry, veilig, rustige omgewing. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Hi Madelein. Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek glo ons sal julle weer sien.

Charlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekende, skoon en gerieflike verblyf! Vriendelik, skoon en gerieflik! Definitief ons eerste plek vir verblyf wat ons sal bespreek as ons weer in Kimberley gaan kuier. Gasvryheid is uitstekend! Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
SHES Self-Catering
Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Ons is verheug om te hoor u en u gesin het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Cornelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R480
R480 R432
per nag, vir 2 mense
Vanaf R480
R480 R432
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192f4864b6ad81b4cb411d49a9c8474ad38ffb0be22ee2ae7cebe44e5087ea9f495a6948bcfc25764b026abd0a855349f18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Lardner Burke Avenue Cassandra 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7401707 24.792367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang