SHES Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Regie D - Sep 2024
Algehele gradering
It's safe and very quiet.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Regie
Thank you so much for your review.
It's much appreciated.
You were a star of a client.
It was a privilege to have you as a guest.
Hope to see you again.
Regards, Cornelia
Hannes P - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig. Sal weer oorstaan indien nodig.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Hannes
Dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir u ondersteuning.
Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het.
Vriendelike groete, Cornelia.
Fanie S - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie oornagplek! Cornelia se diens en ontvangs was uitstekend!
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Fanie
Baie dankie vir u resensie, waardeer dit opreg.
Glo ons gaan u sekerlik weer sien.
Vriendelike groete,
Cornelia
Anita B - Jul 2024
Algehele gradering
Puik woonstel en gasvrou.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Anita
Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle hier te kon hê.
Ek glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete
Cornelia
Wilicia E - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek, netjies en vriendelike ontvangs.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Wilicia.
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg.
Dit is wonderlik om te verneem dat julle die verblyf geniet het.
Ek glo dat ons julle weer sal sien.
Vriendelike groete,
Cornelia
Jacobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Mooi plekkie in 'n stil gebied.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Jacobus
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Jy is welkom om weer te bespreek.
Vriendelike Groete,
Cornelia
John T - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly host and a safe location with everything available.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi John
Thank you for your review, it's much appreciated. I'm happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you and your family again.
Angie B - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Angie,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Julle was wonderlike gaste. Glo ons sal julle weer sien.
Madelein K - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, veilig, rustige omgewing.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Madelein. Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek glo ons sal julle weer sien.
Charlene B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende, skoon en gerieflike verblyf!
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Ons is verheug om te hoor u en u gesin het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete, Cornelia
Roelien D - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Roelien, waardeer dit opreg. Dit is aangenaam om te weet u het u verblyf geniet en dat u tevrede was met wat u ontvang het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete, Cornelia
Leani J - Apr 2024
Algehele gradering
Tuisgevoel.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Julle was wonderlike gaste gewees. Hoop om julle weer te sien.
Theuns L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
Ek waardeer dit opreg.
Julle was ook super gaste, ons waardeer julle ondersteuning.
Neil O - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Neil
Dankie vir u resensie, waardeer dit opreg.
Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het.
Glo ons sal u weer sien.
Vriendelike groete.
Blessing G M - Jun 2024
Algehele gradering
The stay was great, the room was safe and clean with everything I needed.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thank you for your feedback. It's much appreciated. You're welcome to book again.
Dean P - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome, will be back.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thank you for your review, Dean Pitt. It's much appreciated.
You are welcome to book again.
Theuns L - Mei 2024
Algehele gradering
Maklik bereikbaar en veilig.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer. Glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete, Cornelia.
Quintus O - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker cosy en rustig.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het. Hoop om u weer te sien.
Fanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename oornag verblyf.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gerieflik was en dat alles perfek was en julle baie gemaklik was. Ons sien daarna uit om julle weer by SHES self-sorg eenhede te verwelkom.
Refilwe M - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thank you for your review. I'm happy to know that you enjoyed your stay with us. You are welcome to book with us again.
Willem C - Sep 2024
Algehele gradering
Was skepties oor die plek en area. Maar is puik toe ek daar aankom.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Willem
Baie dankie vir u resensie.
Dit doen my so goed om te weet dat julle welkom gevoel het en dat julle jul verblyf geniet het.
Glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete, Cornelia
Heidi O - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie vir u resensie, Heidi Olivier. Ons waardeer u ondersteuning. Dis goed om te weet dat julle die verblyf gerieflik gevind het. Hoop om julle weer te kan verwelkom.
Carine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde. Probeer gerus.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Waardeer dit opreg. Julle was uitstekende gaste.
Nokulunga J - Jan 2024
Algehele gradering
Loved everything, just no WiFi. Had a peaceful night's sleep after a refreshing.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thanks for your review.
I also enjoyed your stay with us.
It was nice meeting you and the kids.
We have some problems with the network, therefore the WiFi is not always available.
Nelia E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelike gasvrou.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Nelia
Baie dankie vir u resensie.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon gehad het.
Glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete, Cornelia
Mathew W - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou altyd beskikbaar en bereid om te help waar sy kan.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit was aangenaam om julle hier te kon gehad het.
Vriendelike groete, Cornelia
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon en gemaklike verblyf. Goeie waarde vir geld.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie vir u resensie, dit word opreg waardeer. Dis aangenaam om te hoor u het waarde vir u geld ontvang. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Cornelia.
Abraham J D - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle die resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat jou verblyf gerieflik was. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Leonie F - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle die resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat jou verblyf gerieflik was. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.
Etienne E - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Groot vertrek.
SHES Self-Catering se terugvoer
Geagte Etienne
Baie dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit opreg.
Ek het 'n gekwalifiseerde plumber uit gekry, hy het die warm water getoets, en bevestig dat die geiser ge-earth is, so dit is nie moontlik om skokke in die water te voel nie.
Hy het bevestig dat hy die vorige keer self die wasbakke se pype skoon gemaak het, en dat daar geen fout met die uitloop van die water in die wasbakke is nie.
Vriendelike Groete
Cornelia
Helmolien V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Helmolien
Baie dankie vir julle resensie.
Die WiFi probleem is nou uitgesorteer. Ons het 'n nuwe server provider gekry.
Dankie vir julle ondersteuning en ons is verheug dat julle van ons specials aanbod gebruik gemaak het, wat beskikbaar is vir pensionarise, vir bly 3 nagte en kry een nag gratis. Ons is dankbaar om die diens aan julle te kon gelewer het
Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike Groete Cornelia
David J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, Cornelia is baie aangenaam en gasvry. Sy gaan uit haar pad om dit vir die gaste lekker en gemaklik te maak.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi,
Thank you for your feedback and your support.
Hope to see you again.
Hlompo L - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
SHES Self-Catering se terugvoer
Julle was uitmuntende gaste. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang