Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SHES Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir SHES Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Regie D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regie D

It's safe and very quiet.

I loved it. I was free and the people were so nice. I would definitely sleep here again.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Regie
Thank you so much for your review.
It's much appreciated.
You were a star of a client.
It was a privilege to have you as a guest.
Hope to see you again.
Regards, Cornelia

SHES Self-Catering
Hannes P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Skoon, netjies en rustig. Sal weer oorstaan indien nodig.

Ons het baie lekker gekuier. Net een nag oorgestaan op pad Johannesburg toe.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Hannes
Dankie vir u resensie, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir u ondersteuning.
Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het.
Vriendelike groete, Cornelia.

SHES Self-Catering
Fanie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Goeie oornagplek! Cornelia se diens en ontvangs was uitstekend!

Baie lekker gebly. Gemaklike oornagplek en dit is toegerus met wat jy nodig het.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Fanie

Baie dankie vir u resensie, waardeer dit opreg.

Glo ons gaan u sekerlik weer sien.

Vriendelike groete,

Cornelia

SHES Self-Catering
Anita B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Puik woonstel en gasvrou.

Was net vir een aand, maar sal definitief weer gaan. Puik diens en baie gerieflik.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Anita
Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om julle hier te kon hê.
Ek glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete
Cornelia

SHES Self-Catering
Wilicia E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilicia E

Perfek, netjies en vriendelike ontvangs.

Inderdaad was dit 'n aangename tydjie by SHES Self-Catering. Alles was perfek!

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Wilicia.
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg.
Dit is wonderlik om te verneem dat julle die verblyf geniet het.
Ek glo dat ons julle weer sal sien.
Vriendelike groete,
Cornelia

SHES Self-Catering
Jacobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Mooi plekkie in 'n stil gebied.

Die gastehuis is in 'n rustige gedeelte van Kimberley geleë, weg van hoofweë en swaar verkeer, dog binne stapafstand van die mees belangrike besighede. Die kamer is goed ingerig met 'n behoorlik toegeruste kombuisie en stortkamer (ek het nie die ander eenhede besigtig nie). Vir diegene wat nie in die dorp wil stap nie, is daar Uber en Bolt beskikbaar.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Jacobus
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Jy is welkom om weer te bespreek.
Vriendelike Groete,
Cornelia

SHES Self-Catering
John T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Friendly host and a safe location with everything available.

Really enjoyed our short stay and when back will definitely stay there again. Friendly hosts.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi John
Thank you for your review, it's much appreciated. I'm happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you and your family again.

SHES Self-Catering
Angie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie B

Fantasties.

Dit was die beste en naby als gelee. Sal definitief aanbeveel.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Angie,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Julle was wonderlike gaste. Glo ons sal julle weer sien.

SHES Self-Catering
Madelein K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K

Vriendelik, gasvry, veilig, rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Madelein. Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek glo ons sal julle weer sien.

SHES Self-Catering
Charlene B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Uitstekende, skoon en gerieflike verblyf!

Vriendelik, skoon en gerieflik! Definitief ons eerste plek vir verblyf wat ons sal bespreek as ons weer in Kimberley gaan kuier. Gasvryheid is uitstekend! Naby alles.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Ons is verheug om te hoor u en u gesin het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete, Cornelia

SHES Self-Catering
Roelien D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D

Ek sal weer daar gaan bly.

Ek en my man het baie lekker gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het en dit was baie skoon en netjies.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Roelien, waardeer dit opreg. Dit is aangenaam om te weet u het u verblyf geniet en dat u tevrede was met wat u ontvang het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete, Cornelia

SHES Self-Catering
Leani J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani J

Tuisgevoel.

Ons kon nie beter kies nie. Mooi 4 dae gebly, ons tuisgevoel moet sê, waarde vir jou geld kon nie beter kies nie. Sal definitief weer terug. Dankie vir julle gasvryheid.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Julle was wonderlike gaste gewees. Hoop om julle weer te sien.

SHES Self-Catering
Theuns L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns L

Ons het lekker gebly.

Die ligging was veilig en rustig.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.

Ek waardeer dit opreg.

Julle was ook super gaste, ons waardeer julle ondersteuning.

SHES Self-Catering
Neil O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil O

Lekker gebly.

Ontvangs was goed, vriendelik.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Neil
Dankie vir u resensie, waardeer dit opreg.

Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het.

Glo ons sal u weer sien.

Vriendelike groete.

SHES Self-Catering
Blessing G M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blessing G M

The stay was great, the room was safe and clean with everything I needed.

The service was great, the room has everything you need. The room has an old-school vibe to it. The location is a safe suburban area close to town and shopping centres.

SHES Self-Catering se terugvoer

Thank you for your feedback. It's much appreciated. You're welcome to book again.

SHES Self-Catering
Dean P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean P

Awesome, will be back.

Great host, great value for money.

SHES Self-Catering se terugvoer

Thank you for your review, Dean Pitt. It's much appreciated.
You are welcome to book again.

SHES Self-Catering
Theuns L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns L

Maklik bereikbaar en veilig.

Ons het baie lekker oornag.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer. Glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete, Cornelia.

SHES Self-Catering
Quintus O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus O

Lekker cosy en rustig.

Was heerlik om te oornag en alles was beskikbaar wat benodig was. Was ook baie aangenaam en vriendelik met ons aankoms.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het. Hoop om u weer te sien.

SHES Self-Catering
Fanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Aangename oornag verblyf.

Dit was 'n gemaklike en netjiese oorslaapplek. Alles is gerieflik ingerig, selfs met kitspap vir die volgende oggend se ontbyt. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en laat tuis voel.

SHES Self-Catering se terugvoer

Dankie dat julle jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gerieflik was en dat alles perfek was en julle baie gemaklik was. Ons sien daarna uit om julle weer by SHES self-sorg eenhede te verwelkom.

SHES Self-Catering
Refilwe M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M

Great.

It was amazing and everything looked exactly as it was in the pictures, and the host was very friendly.

SHES Self-Catering se terugvoer

Thank you for your review. I'm happy to know that you enjoyed your stay with us. You are welcome to book with us again.

SHES Self-Catering
Willem C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C

Was skepties oor die plek en area. Maar is puik toe ek daar aankom.

Shes is 'n lekker plekkie om te oornag. Ek sal hom aanbeveel vir enige iemand. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag. Jmr was net vir een aand. Baie vriendelik ontvang. My laat weet al 9 uur die oggend dat my kamer gereed is. Lekker buite sitarea op die dak om te gesels en te braai. Die kamer is lekker ruim. En die bed is slaap hemels. Sien tannie gou weer.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Willem
Baie dankie vir u resensie.
Dit doen my so goed om te weet dat julle welkom gevoel het en dat julle jul verblyf geniet het.
Glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete, Cornelia

SHES Self-Catering
Heidi O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O

Great.

Baie vriendelike diens. Skoon en netjies. Lekker warm komberse op die beddens, ons het lekker warm geslaap.

SHES Self-Catering se terugvoer

Dankie vir u resensie, Heidi Olivier. Ons waardeer u ondersteuning. Dis goed om te weet dat julle die verblyf gerieflik gevind het. Hoop om julle weer te kan verwelkom.

SHES Self-Catering
Carine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carine B

Baie goeie waarde. Probeer gerus.

Baie goeie waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik en behulpzaam. Baie dankie.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Waardeer dit opreg. Julle was uitstekende gaste.

SHES Self-Catering
Nokulunga J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga J

Loved everything, just no WiFi. Had a peaceful night's sleep after a refreshing.

Very neat apartment. The host was very friendly and even played with the kids in the yard. Perfect service.

SHES Self-Catering se terugvoer

Thanks for your review.
I also enjoyed your stay with us.
It was nice meeting you and the kids.
We have some problems with the network, therefore the WiFi is not always available.

SHES Self-Catering
Nelia E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia E

Baie skoon en vriendelike gasvrou.

Gasvrou baie vriendelik, ons het baie lekker oornag.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Nelia

Baie dankie vir u resensie.

Dit was 'n voorreg om julle hier te kon gehad het.

Glo ons sal julle weer sien.

Vriendelike groete, Cornelia

SHES Self-Catering
Mathew W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathew W

Gasvrou altyd beskikbaar en bereid om te help waar sy kan.

Baie lekker gebly dankie.

SHES Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Dit was aangenaam om julle hier te kon gehad het.
Vriendelike groete, Cornelia

SHES Self-Catering
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Vriendelike ontvangs. Skoon en gemaklike verblyf. Goeie waarde vir geld.

Net wat mens soek vir gemaklike oornagverblyf sonder om 'n plaas se prys te betaal.

SHES Self-Catering se terugvoer

Dankie vir u resensie, dit word opreg waardeer. Dis aangenaam om te hoor u het waarde vir u geld ontvang. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Cornelia.

SHES Self-Catering
Abraham J D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham J D

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, baie rustig en alles wat ons nodig gehad het, beskikbaar.

SHES Self-Catering se terugvoer

Dankie dat julle die resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat jou verblyf gerieflik was. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

SHES Self-Catering
Leonie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie F

Gerieflik.

Baie dankie. Sal weer daar gaan bly.

SHES Self-Catering se terugvoer

Dankie dat julle die resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat jou verblyf gerieflik was. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.

SHES Self-Catering
Etienne E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne E

Vriendelik ontvang. Groot vertrek.

Bly was goed. Maar daar is nodig klein veranderinge. Stort kraan skok jou, moet geaard word. Wasbak verstop. Meer aandag aan detail gegee word.

SHES Self-Catering se terugvoer

Geagte Etienne

Baie dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Ek het 'n gekwalifiseerde plumber uit gekry, hy het die warm water getoets, en bevestig dat die geiser ge-earth is, so dit is nie moontlik om skokke in die water te voel nie.
Hy het bevestig dat hy die vorige keer self die wasbakke se pype skoon gemaak het, en dat daar geen fout met die uitloop van die water in die wasbakke is nie.

Vriendelike Groete
Cornelia

SHES Self-Catering
Helmolien V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helmolien V

Lekker.

Baie lekker gebly. Warm geslaap. Net jammer haar WiFi was af, maar ons verstaan diensverskaffer wat sy vir gewag het.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi Helmolien
Baie dankie vir julle resensie.
Die WiFi probleem is nou uitgesorteer. Ons het 'n nuwe server provider gekry.
Dankie vir julle ondersteuning en ons is verheug dat julle van ons specials aanbod gebruik gemaak het, wat beskikbaar is vir pensionarise, vir bly 3 nagte en kry een nag gratis. Ons is dankbaar om die diens aan julle te kon gelewer het
Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike Groete Cornelia

SHES Self-Catering
David J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Baie lekker, Cornelia is baie aangenaam en gasvry. Sy gaan uit haar pad om dit vir die gaste lekker en gemaklik te maak.

Die selfsorgeenhede is baie netjies. Dit is baie gemaklik, skoon en netjies. Die beddegoed is kraakvars en Cornelia maak dit baie aangenaam vir die gaste.

SHES Self-Catering se terugvoer

Hi,
Thank you for your feedback and your support.

Hope to see you again.

SHES Self-Catering
Hlompo L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hlompo L

Great.

I had a lovely stay.

SHES Self-Catering se terugvoer

Julle was uitmuntende gaste. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

SHES Self-Catering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf R480
R480 R432
per nag, vir 2 mense
Vanaf R480
R480 R432
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192f4864b6ad81b4cb411d49a9c8474ad38ffb0be22ee2ae7cebe44e5087ea9f495a6948bcfc25764b026abd0a855349f18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Lardner Burke Avenue Cassandra 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7401707 24.792367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang